Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
TV & Film
Health & Fitness
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts125/v4/10/0a/87/100a870f-1e8f-f3ff-688e-4f924e4e8d0a/mza_13659211421218727936.jpg/600x600bb.jpg
Woord van God, Woord van die lewe.
Woord van God, Woord van die Lewe.
8 episodes
4 days ago
Boodkappe vanuit die Woord van die HERE.
Show more...
Christianity
Religion & Spirituality
RSS
All content for Woord van God, Woord van die lewe. is the property of Woord van God, Woord van die Lewe. and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Boodkappe vanuit die Woord van die HERE.
Show more...
Christianity
Religion & Spirituality
Episodes (8/8)
Woord van God, Woord van die lewe.
20210808 - (1) Einde van alles en koms van Jesus > (1.1) Tekens van die begin van die smarte > (1.1.2) Die teken van 'n onstuimige en onstabiele wêreld (b).

Hierdie boodskap gaan oor die laaste paar dinge wat Jesus genoem het onder die begin van die smarte in Mat. 24, nl. hongersnode, pessiektes en aardbewings.

Dit behandle onlangse statistieke, kyk kortliks na 'n oorsig van hierdie gebeure oor tyd, en pas dit omstandighede toe op ons as kinders van die HERE en in sommige gevalle op ongelowiges.

Mag hierdie boodskap vir u geseënd wees in Jesus Christus onse Here.

Show more...
4 years ago
37 minutes 39 seconds

Woord van God, Woord van die lewe.
20210718 - (1) Einde van alles en koms van Jesus > (1.1) Tekens van die begin van die smarte > (1.1.2) Die teken van 'n onstuimige en onstabiele wêreld..

'n Reeks wat die vraag beantwoord: Waar is ons t.o.v. die einde van alles en die koms van Jesus.

Hierdie is boodskap twee onder die subreeks: Die teken van die begin van die smarte. Dit handel oor oorloë en wat Jesus daaroor gesê het wat as teken gaan dien dat die einde van alles naby is, nog nie die einde nie, maar wel naby.

Mag u dit in Christus Jesus geseënd vind.

Show more...
4 years ago
34 minutes 21 seconds

Woord van God, Woord van die lewe.
20210711 - (1) Einde van alles en koms van Jesus > (1.1) Tekens van die begin van die smarte > (1.1.1) Die teken van valse christusse.

'n Reeks boodskappe oor die eindtye.

Waar staan ons t.o.v. die einde van alles en die koms van Jesus? 

Dis die vraag in baie mense se harte. Hierdie reeks boodskappe hanteer die vraag vanuit 'n Bybelse Perspektief.

Kyk uit vir die volgende boodskappe.

Mag dit vir u elkeen geseënd wees wat hierna luister.


Show more...
4 years ago
48 minutes 28 seconds

Woord van God, Woord van die lewe.
20210303(B6) - Gemoedsrus in evangelisasie werk - Mat. 28:18-22

Baie keer wil kinders van die Here nie uitgaan om die evangelie te verkondig nie omdat hulle sekere vrese het.

Hierdie biduur hanteer twee gedagtes wat kan help om daardie vrese te oorwin.

Mag die Here Jesus u seën deur hierdie boodskap.

Show more...
4 years ago
25 minutes 31 seconds

Woord van God, Woord van die lewe.
20210224 (B6) - 'n Geestelike Inventaris van 'n getuie van Jesus - Hand2v37-47

Hierdie is die laaste boodskap onder hierdie tema.

Die geestelike inventaris word gebruik om die kind van God se lewe te beproef of daar enige hindernisse is wat hom / haar 'n oneffektiewe getuie van Jesus maak.

Sien uit om daaroor te gesles.

Show more...
4 years ago
41 minutes 34 seconds

Woord van God, Woord van die lewe.
20210217(B4) - Geestelike Inventaris van 'n getuie van Jesus - 2Kor12:1-10

Hierdie is die 4de biduur wat handel oor die geestelike inventaris van 'n getuie van Jesus.

Hierdie inventaris is 'n lys van vrae wat die kind van die Here, wie veronderstel is om van Jesus te getuig, homself kan vra met die oog op evanglisasie effektiwiteit.

Die vrae is ontwerp om selfondersoek te doen saam met die Here en enige hindernisse uit die weg te ruim wat evangelisasie effektiwiteit belemmer.

Mag jy seën put uit hierdie interaktiewe biduur.

Show more...
4 years ago
41 minutes 30 seconds

Woord van God, Woord van die lewe.
20210210 (B3) - Geestelike inventaris vir 'n getuie van Jesus - Hand9v20-22

Boodskap 3 ter voorbereid vir die EE3 kursus.

Show more...
4 years ago
1 hour 1 minute 42 seconds

Woord van God, Woord van die lewe.
20210120(B1) - 'n Geestelike inventaris van 'n getuie van Jesus - Mat. 28:16-20

Elke kind van God is veronderstel om van Jesus te getuig, maar nie alle kinders van God getuig nie.

'n Geestelike inventaris is 'n lys wat die kind van God kan gebruik om sy lewe aan die Woord te toets of dit nog inlyn is met God se wil of nie, sodat hy/sy 'n effektiewe getuie van Jesus kan wees sodra sake wat afwyk met die Here uitgemaak en deur Hom herstel is.

Mag dit so wees ook vir u.

Show more...
4 years ago
35 minutes 50 seconds

Woord van God, Woord van die lewe.
Boodkappe vanuit die Woord van die HERE.