
Elke kind van God is veronderstel om van Jesus te getuig, maar nie alle kinders van God getuig nie.
'n Geestelike inventaris is 'n lys wat die kind van God kan gebruik om sy lewe aan die Woord te toets of dit nog inlyn is met God se wil of nie, sodat hy/sy 'n effektiewe getuie van Jesus kan wees sodra sake wat afwyk met die Here uitgemaak en deur Hom herstel is.
Mag dit so wees ook vir u.