
Hierdie is die 4de biduur wat handel oor die geestelike inventaris van 'n getuie van Jesus.
Hierdie inventaris is 'n lys van vrae wat die kind van die Here, wie veronderstel is om van Jesus te getuig, homself kan vra met die oog op evanglisasie effektiwiteit.
Die vrae is ontwerp om selfondersoek te doen saam met die Here en enige hindernisse uit die weg te ruim wat evangelisasie effektiwiteit belemmer.
Mag jy seën put uit hierdie interaktiewe biduur.