In die Bybel het God ‘n manier gehad om gewone mense op ongewone maniere te ontmoet. God doen dit nogsteeds. Leer om Hom deur elke oomblik van die dag te kan beleef.
https://youtu.be/_-skuh8aB2I
Boodskap deur Morné Steenekamp
𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #OngewoneOntmoetings #GodseGenade #OnvergeetlikeStories
Luister na hoe God Riaan Benade ontmoet het, en hoe dit hom gelei het om ‘n ongewone storie te beleef.
https://youtu.be/cFrMz5yXb5U
Boodskap deur Morné Steenekamp
𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #OngewoneOntmoetings #GodseGenade
Wanneer ons deur pyn en beproewing gaan, voel dit dikwels sinloos — maar God gebruik selfs ons swaar tye vir ’n groter doel.
Boodskap deur Jonathan Muller
https://youtu.be/_wkIJ4kE-H4
____
#InvloedKerk #TeGoedOmTeMis #DaarIsNPlanMetJouPyn #GeloofInBeproewing #Volharding #GodsPlan #Jakobus1 #GloEnVertrou #ChristelikeMotivering #Aanbidding #PreekVanDieWeek #JesusIsGetrou
Soms vra God dat ons stil word — nie om ons te straf met alleenheid nie, maar om ons harte te leer luister. Hy berei ons voor, en hy ontmoet ons in tye wat ons aleen voel. Hy wag nie op groot woorde of applous nie, maar op eerlike gebede wat in die stilte van ons binne kamers gebore word.
Boodskap deur Johan Bruwer
https://youtu.be/QbnEH82p_kg
____
#InvloedKerk #StilteMetGod #Gebed #InSyTeenwoordigheid #Vertroue #AlleenMetGod #sondag #TeGoedOmteMis
Het jy al beleef hoe moeilike mense situasies en verhoudings kan verwoes? Moeilike mense is deel van God se plan. Wanneer daar iemand moeilik is wil God jou iets leer en dit is te goed om te mis.
Boodskap deur Morné Steenekamp
𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #TeGoedOmteMis #uitdagings #GodseGenade #moeilikemense
Te Goed om te Mis I Uitdagings
God se uitnodigings klink vir ons soos uitdagings. Leer hoe uitdagings geloof kweek wat God vra ons moet bekom om saam met Hom te werk.
Boodskap deur Morné Steenekamp
𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #TeGoedOmteMis #uitdagings #GodseGenade
Elke geloofsheld in die Bybel wat God se oneindig meer prentjie beleef het, het almal iets in gemeen gehad; Dankbaarheid.
https://youtu.be/RdF4QcWq66s
Boodskap deur Morné Steenekamp
𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #OopDeure #OneindigMeer #Tiendes #Gee #finansies #Dankbaarheid
‘n Lewe van oneindig meer begin by die hart. Vir die Here is die mens se hart die heel belangrikste, maar ook die heel gevaarlikste. Leer hoe om ‘n hart te hê wat jou lei na oneindig meer.
Boodskap deur Morné Steenekamp
𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #OopDeure #OneindigMeer #Tiendes #Gee #finansies #hart
Dit wat God vir jou beplan kom nie sonder uitdagings nie. Oneindig meer koring beteken nie oneindig meer onkruid nie. Leer hoe om die onkruid mense en situasies reg te hanteer.
Boodskap deur Morné Steenekamp
𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #OopDeure #OneindigMeer #Tiendes #Gee #finansies #losdit
Geld is bedoel om ‘n doel te bereik. Hoe lyk dit wanneer ons God begin volg met ons finansies?
https://youtu.be/MvlkEFpfqXU
Boodskap deur Morné Steenekamp
𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #OopDeure #OneindigMeer #Tiendes #Gee #finansies #doel
Tiendes is ‘n ding van die verlede I Gee en jy sal ontvang I Oneindig Meer
Al pad na oneindig meer is om te gee. Mense weet nie wat die Bybel sê oor gee nie. Hoeveel moet ons gee? Is die 10de nog relevant? Wat verwag God? Leer hoe om te gee soos die Bybel ons leer.
Boodskap deur Morné Steenekamp
https://youtu.be/Yd8lNz-aV9E
𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure
_________
#invloedkerk #kerk #sondag #OopDeure #OneindigMeer #Tiendes #Gee
Ons noem oop deure ‘n geleentheid. God noem oop deure mense. As ons Sy oop deure wil sien en behou, moet ons leer hoe om goed met mense te wees.
Boodskap deur Morné Steenekamp
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #OopDeure #OneindigMeer
Die Here is lief vir jou, die duiwel haat jou en mense het planne met jou. Wanneer ons God se liefde nie ons denke beskerm nie, gaan mense se opinies en die duiwel se planne ons beperk. Leer om nie in sirkels te leef wat jou beperk nie. Leef vir ‘n lewe van oneindig meer.
Boodskap deur Morné Steenekamp
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #GebedWerk #OneindigMeer #deurjou #sirkelswatbeperk
God kan oneindig meer dink of doen...deur jou! Glo jy dit? Hoor hoe God Invloed Kerk roep om ‘n spesifieke taak te verrig en jy is deel daarvan.
https://youtu.be/sMAEdEhlNfA
Boodskap deur Morné Steenekamp
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #GebedWerk #OneindigMeer #deurjou
God geniet dit om gebede te verhoor. Leer hoe om gebede te bid wat werk.
Boodskap deur Morné Steenekamp
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #GebedWerk #GodVerhoorGebede #LeerOmTeBid #KragVanGebed #Gebedslewe #VerhoudingMetGod #BidEnVertrou #GebedeMetDoel #GodLuister #SienGebedsverhoring
Hoop al jou drome word waar. Die stelling wat meeste hoor op hul verjaarsdae. Al jou drome gaan dalk nie waar word nie, maar wat as die drome wat God gee waar word. Vind uit hoe om jou God gegewe droom te vind.
https://youtu.be/yx7Q7ncMMO0
Boodskap deur Morné Steenekamp
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #vaders #HeiligeGees #KomBeleefGod #SondagDiens #UitstortingVanKrag #GeestelikeHerlewing #InvloedKerk #DROMEWATWAARWORD #GodGeeDrome
DIE HART VAN AANBIDDING
Aanbidding is meer as liedere en klanke. Dit is 'n lewe wat oorgegee is aan God. Wanneer ons Hom met opregte harte nader, verander Hy ons van binne af. Kom ons keer terug na die kern… die hart van aanbidding – waar dit net oor Jesus gaan.
https://youtu.be/GD8ibzaZxrY
________________________
#DieHartVanAanbidding #AanbiddingInGeestEnWaarheid #JesusIsDieMiddelpunt #OorgegeeLewe #WorshipWithHeart #DisNetOorJesus #InvloedKerk
Om God se stem te hoor is een ding, maar kan jy Sy taal praat?
https://youtu.be/G5ztzJKp9Q4
Boodskap deur Morné Steenekamp
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #vaders #HeiligeGees #KomBeleefGod #SondagDiens #UitstortingVanKrag #GeestelikeHerlewing #InvloedKerk #SyTeenwoordigheid
Hoe klink God se stem? Almal kan Hom hoor en Hy wil met elkeen praat, maar hoe? Leer vandag saam.
Boodskap deur Morné Steenekamp
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #vaders #HeiligeGees #KomBeleefGod #SondagDiens #UitstortingVanKrag #GeestelikeHerlewing #InvloedKerk #SyTeenwoordigheid
Die Heilige Gees help ons in ons take wat Hy vir ons gegee het. Leer hoe die Heilige Gees Vaders help om hulle rol te vervul.
Boodskap deur Morné Steenekamp
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #vaders #HeiligeGees #KomBeleefGod #SondagDiens #UitstortingVanKrag #GeestelikeHerlewing #InvloedKerk #SyTeenwoordigheid