
Hoop al jou drome word waar. Die stelling wat meeste hoor op hul verjaarsdae. Al jou drome gaan dalk nie waar word nie, maar wat as die drome wat God gee waar word. Vind uit hoe om jou God gegewe droom te vind.
https://youtu.be/yx7Q7ncMMO0
Boodskap deur Morné Steenekamp
___________
#invloedkerk #kerk #sondag #vaders #HeiligeGees #KomBeleefGod #SondagDiens #UitstortingVanKrag #GeestelikeHerlewing #InvloedKerk #DROMEWATWAARWORD #GodGeeDrome