In hierdie diens:
𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Aangetrek vir die lewe
𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Daar's dorings, bring skoene
𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe
In Hierdie Sê “La Vie”:
Preekreeks: Aangetrek vir die lewe
Tema: Die nagevolg vir JOUSELF en vir ANDER
Dreyer Rall & Gerhard de Jager
In Hierdie Sê “La Vie”:
Preekreeks: Aangetrek vir die lewe
Tema: Waarheid is nooit ‘n opsie nie, dis die enigste opsie
Koos van der Merwe & Gerhard de Jager
In Hierdie Sê “La Vie”:
Preekreeks: Aangetrek vir die lewe
Tema: Die verskil is in die vrug
Dreyer Rall & Gerhard de Jager
In hierdie boodskap dink ons aan hoe Paulus die realiteit beskryf van die geestelike aanslag
of oorlog teen elke mens.
‘n Gelowige staan altyd voor die uitdaging van groei: om buigbaar vas te hou aan kernwaarhede en terselfdertyd nederig genoeg te wees om die beperktheid van sy eie verstaan te erken. So hou ‘n gelowige as’t ware met die een hand vas aan ou waardehede terwyl hy met die ander hand uitreik na ‘n
nuwe verstaan.
In Hierdie Sê “La Vie”:
Preekreeks: Dit staan geskrywe… maar nie in die Bybel nie
Tema: Om met demone te praat of nie…
Hierdie boodskap spreek die selfgesentreerde humanistiese klem van ons tyd aan en wil
gelowiges toerus om hulle identiteit te vind in die paasmisterie van sterf om te leef.
In Hierdie Sê “La Vie”:
Tema: Drake, 666 en ander openbaringe
Gerhard de Jager & Stephan Joubert
R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & Gevaarlik
T𝗲𝗺𝗮: Die Opwindende Boodskap van die Oordeel
Koos van der Merwe & Dreyer Rall
R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & Gevaarlik
T𝗲𝗺𝗮: Selfondersoek
Koos van der Merwe & Gerhard de Jager
R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & Gevaarlik
T𝗲𝗺𝗮: Wanneer is die regte ding die verkeerde ding?
Koos van der Merwe & Gerhard de Jager