In die episode praat ons met Schalk van Breda oor hoe Supercast begin het en wat die moeilikste tye was...Ons praat algemene beseighid en gee n paar wenke hoe om n vis of 2 te vang!!😉Besoek die webwerwe:BEESDAM: Beesdam.co.zaSUPERCAST: Supercast.co.za
In hierdie episode van die Beesdam Podcast gesels ons oor drome—die snaakse, die creepy, en die diep betekenisvolle. Maar ons duik ook in ’n groot vraag: Is daar nog ’n toekoms vir Suid-Afrika, of is alles verlore?
Mense sê gereeld die land is in sy maai, maar is dit regtig so, of is daar nog hoop? Ons deel verskillende perspektiewe, lag oor weird droomstories en probeer sin maak van wat voorlê.
🔔 Onthou om te subscribe, te like, en jou mening in die comments te los!
#BeesdamPodcast #Drome #ToekomsVanSA #HoopOfMoedeloos
Beesdam Podcast 🎙️
Welkom by die Beesdam Podcast!
In hierdie eerste episode deel ons die storie van Beesdam – hoe dit alles begin het, die uitdagings wat ons moes oorkom en die lesse wat ons geleer het op ons besigheidsreis.
Luister saam vir inspirasie, lag, en eerlike gesprekke oor entrepreneurskap!
🌐 Webwerf: www. Beesdam.co.za
📷 Instagram: Beesdam Instagram
📘 Facebook: Beesdam Facebook
#Beesdam #Podcast #Entrepreneurskap #Besigheid