
In hierdie episode van die Beesdam Podcast gesels ons oor drome—die snaakse, die creepy, en die diep betekenisvolle. Maar ons duik ook in ’n groot vraag: Is daar nog ’n toekoms vir Suid-Afrika, of is alles verlore?
Mense sê gereeld die land is in sy maai, maar is dit regtig so, of is daar nog hoop? Ons deel verskillende perspektiewe, lag oor weird droomstories en probeer sin maak van wat voorlê.
🔔 Onthou om te subscribe, te like, en jou mening in die comments te los!
#BeesdamPodcast #Drome #ToekomsVanSA #HoopOfMoedeloos