Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
TV & Film
Health & Fitness
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts211/v4/58/be/a3/58bea3c5-9746-bfd7-afa7-ae62997f8327/mza_17403891470243234674.jpg/600x600bb.jpg
Verantwoordelike vuurwapenbesit
Maroela Media
6 episodes
7 months ago
Die kwessies rondom vuurwapenbesit bly maar ingewikkeld, en mense het gewoonlik sterk opinies daaroor. Met Suid-Afrika se misdaadsyfers kan ʼn mens wel verstaan as iemand ʼn vuurwapen wil aanskaf. In dié reeks wil ons jou toerus om ʼn verantwoordelike vuurwapeneienaar te wees. Ons beantwoord jou vrae oor vuurwapenlisensies en -opleiding en bespreek regsaspekte rondom die gebruik van ʼn vuurwapen. Kom luister gerus en word vuurwapenwys. Die gaste is: - Ian Cameron, is 'n gemeenskapsveiligheidsaktivis en direkteur van Firearms Guardian - Dr. Llewelyn Curlewis, strafregkenner verbonde aan die Universiteit van Pretoria - Mark Mulder, stigter van Gunlicence.co.za - Adv. Henk Nolte, streekshoflanddros en direkteur van Firearms Guardian - Heinke Hartdegen van die Bravo Tactical Africa-opleidingsentrum - Johannes Stoker van Firearms Guardian - Ruan Vermaak van Crisis on Call "Verantwoordelike vuurwapenbesit" word vervaardig deur Maroela Media.
Show more...
How To
Education
RSS
All content for Verantwoordelike vuurwapenbesit is the property of Maroela Media and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Die kwessies rondom vuurwapenbesit bly maar ingewikkeld, en mense het gewoonlik sterk opinies daaroor. Met Suid-Afrika se misdaadsyfers kan ʼn mens wel verstaan as iemand ʼn vuurwapen wil aanskaf. In dié reeks wil ons jou toerus om ʼn verantwoordelike vuurwapeneienaar te wees. Ons beantwoord jou vrae oor vuurwapenlisensies en -opleiding en bespreek regsaspekte rondom die gebruik van ʼn vuurwapen. Kom luister gerus en word vuurwapenwys. Die gaste is: - Ian Cameron, is 'n gemeenskapsveiligheidsaktivis en direkteur van Firearms Guardian - Dr. Llewelyn Curlewis, strafregkenner verbonde aan die Universiteit van Pretoria - Mark Mulder, stigter van Gunlicence.co.za - Adv. Henk Nolte, streekshoflanddros en direkteur van Firearms Guardian - Heinke Hartdegen van die Bravo Tactical Africa-opleidingsentrum - Johannes Stoker van Firearms Guardian - Ruan Vermaak van Crisis on Call "Verantwoordelike vuurwapenbesit" word vervaardig deur Maroela Media.
Show more...
How To
Education
Episodes (6/6)
Verantwoordelike vuurwapenbesit
Alles wat jy oor vuurwapenlisensies wil weet
Eugene Verwey, ʼn Maroela Media-leser, wou weet hoekom ʼn persoon as vuurwapeneienaar nie eerder gelisensieer word, as elke vuurwapen nie. Ons antwoord hierdie en ander vrae oor vuurwapenlisensies.
Show more...
11 months ago
12 minutes 29 seconds

Verantwoordelike vuurwapenbesit
Alles wat jy van geërfde vuurwapens moet weet
Advokaat Henk Nolte verduidelik wat die regte en wettige manier is om jou geërfde vuurwapen te berg.
Show more...
11 months ago
13 minutes 29 seconds

Verantwoordelike vuurwapenbesit
Wat maak van jou ʼn onverantwoordelike vuurwapeneienaar?
“ʼn Vuurwapen is nie ʼn speelding nie – dit is ʼn stuk toerusting wat jou ʼn groot hoeveelheid mag gee, en daarom kom die gebruik daarvan saam met ʼn ontsaglike groot verantwoordelikheid.”
Show more...
1 year ago
6 minutes 27 seconds

Verantwoordelike vuurwapenbesit
Wanneer mag ek skiet?
Wanneer mag ek met my vuurwapen skiet om myself te beskerm? Mag ek my vuurwapen slegs in ʼn geval van selfverweer gebruik? Curlewis en Cameron gee meer duidelikheid oor die omstandighede waarin jy mag skiet. Is dit net wanneer jou lewe bedreig word?
Show more...
1 year ago
15 minutes 1 second

Verantwoordelike vuurwapenbesit
Wanneer mag jy onbevoeg verklaar word om 'n vuurwapen te besit?
In die jongste aflewering van Maroela Media se gesprekreeks wat fokus op verantwoordelike vuurwapenbesit, praat ons oor bevoegdheid. Ian Cameron, voorsitter van die portefeuljekomitee vir die polisie en direkteur van Firearms Guardian, en dr. Llewelyn Curlewis, ʼn strafregkenner verbonde aan die Universiteit van Pretoria, is terug saam met my, Esté Meyer Jansen, in die ateljee, en ons bespreek vuurwapeneienaars se regte in so ʼn geval.
Show more...
1 year ago
9 minutes 33 seconds

Verantwoordelike vuurwapenbesit
Wanneer mag die polisie op jou vuurwapen beslag lê?
Dr. Llewelyn Curlewis, ʼn strafregkenner, en Ian Cameron, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee vir die polisie en direkteur van Firearms Gaurdian,verduidelik wat die wet sê oor die polisie se reg om op jou vuurwapens beslag te lê.
Show more...
1 year ago
10 minutes 29 seconds