Kommentaar: Episode #2 (Reisigers: Die Reeks). Agter-Die-Mikrofoon insigte van Episode #2 ”Duiwels”. Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel.
Show more...