Home
Categories
EXPLORE
Technology
Comedy
News
Society & Culture
Sports
Business
History
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
Loading...
0:00 / 0:00
Podjoint Logo
SI
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts221/v4/21/31/ad/2131adbe-27d9-d480-03e8-9a21988ad79e/mza_7008782089134143850.jpg/600x600bb.jpg
PRAATING
Peach van Pletzen a.k.a Groothond
48 episodes
3 weeks ago
Hierdie rock 'n roller oorskry die grense van taal met sy musiek, en sy loopbaan strek al oor meer as drie dekades. Tog lyk hy steeds smeulend jonk! Hy bewandel die Aarde reeds lank voordat die meeste van julle nog in julle pa se sak was! Hy het al ’n verhoog én ’n toilet met Bono van U2 gedeel. Nie op dieselfde tyd nie, maar steeds kak impressive! Wat het ’n Springbok en ’n kaal dame in gemeen? 'n Arno Carstens. To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production Th...
Show more...
Arts
RSS
All content for PRAATING is the property of Peach van Pletzen a.k.a Groothond and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Hierdie rock 'n roller oorskry die grense van taal met sy musiek, en sy loopbaan strek al oor meer as drie dekades. Tog lyk hy steeds smeulend jonk! Hy bewandel die Aarde reeds lank voordat die meeste van julle nog in julle pa se sak was! Hy het al ’n verhoog én ’n toilet met Bono van U2 gedeel. Nie op dieselfde tyd nie, maar steeds kak impressive! Wat het ’n Springbok en ’n kaal dame in gemeen? 'n Arno Carstens. To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production Th...
Show more...
Arts
Episodes (20/48)
PRAATING
ARNO CARSTENS
Hierdie rock 'n roller oorskry die grense van taal met sy musiek, en sy loopbaan strek al oor meer as drie dekades. Tog lyk hy steeds smeulend jonk! Hy bewandel die Aarde reeds lank voordat die meeste van julle nog in julle pa se sak was! Hy het al ’n verhoog én ’n toilet met Bono van U2 gedeel. Nie op dieselfde tyd nie, maar steeds kak impressive! Wat het ’n Springbok en ’n kaal dame in gemeen? 'n Arno Carstens. To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production Th...
Show more...
2 weeks ago
1 hour 17 minutes

PRAATING
MIKE BOLHUIS
Vandag se gas is Suid-Afrika se eie legendariese privaatspeurder — 'n skaars glimlagger, 'n meester van ondersoek, en die ewige behoeder van geregtigheid. Hy het al in die in die oë van duisternis gekyk sonder om sy eie oë te knip... En tog dra hy sonbrille — want hy weet: lig is gevaarliker as skaduwee. But who is the man agter the bril? Hy’s die ou wat weet waar jou ex was op 12 Mei 2019. Die enigste mens wat ’n moordenaar, ’n politikus én ’n papegaai binne dieselfde uur kan ondervra... Son...
Show more...
3 weeks ago
1 hour 6 minutes

PRAATING
HANNON BOTHMA
They say grysheid is wysheid — maar is dit mooi? They say die snor is powerful — maar is dit pragtig? They say borshare hou jou warm — maar is dit sexy? Is Crocs cool, of cringe...? Is veneers ’n vibe? Wie weet werklik? Ek draai met hierdie groot vrae na ons gas vandag... Ons land se top Glam Guru. Die Afrikaanse Ken Doll. Hy ooze Kenergy én King-energy! Entrepreneur, businessman en bad bitch! Dames en here, sit julle hande bymekaar vir die prins van prag... HANNON! To partner with PRAA...
Show more...
1 month ago
1 hour 23 minutes

PRAATING
LIZZ MEIRING
Vandag se gas is ’n ikoon van die kassie én die silwerdoek! Vanaf Lipstick Dipstick tot Poena is Koning. Sweet ’n Short tot Pretville. Hoener met die Rooi Skoene tot Diepe Waters. Vaaitjie sien sy gat tot Spoorloos. Hester en Ester Bester, Ballade vir ’n Enkeling, Agter Elke Man, Villa Rosa... Aktrise, skrywer, regisseur, vervaardiger — ’n kulturele ikoon. Haar bynaam is "Bizzie Lizzie" omdat sy soms aan ses of meer produksies tegelyk werk. Sy sit die Molly in Molly en Wors! Ek praa...
Show more...
1 month ago
1 hour 22 minutes

PRAATING
EMO ADAMS
Almal voel soms ’n bietjie emo — ek meen, daar’s ’n hele musiekgenre dedicated aan die gevoel van Emo! Maar vandag se gas is altyd Emo! ’n Natural born entertainer, een van Suid-Afrika se beste — of hy nou sing, dans of onderhoude voer. Hy’s wat mens noem: ’n Geesmissiel. The man can sing. The man can dance. Jou charisma staan nie ’n kans! Tall, dark, and Afrikaans... The one and only: Emo Adams! To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
Show more...
1 month ago
1 hour 23 minutes

PRAATING
BOBBY VAN JAARSVELD
Vandag se gas is ’n man wat al meer harte gebreek het as ’n BlackBerry op hoërskool! Hy’s ’n sanger, ’n akteur, ’n pa... en ’n permanente emosionele landskap in die hart van Afrikaanse popmusiek. Hy’s die enigste mens wat ’n traan, ’n windpomp én ’n spierhemp gelyk kan laat sin maak. Die stem van ’n engel met abs soos ’n kobbelsteen-voetpaadjie in Tuscany. Die tannies love hom — en haat hom — afhangende van of hy sing of op die silwerdoek is. Tannies, maak gereed vir die een en enigste...
Show more...
1 month ago
1 hour 20 minutes

PRAATING
NICHOLIS LOUW
We have met the Kaptein… But do we ken the Generaal? Vandag se gas sing blues, rock, country én sokkie met die stem van ’n duisend brullende Harleys. Hy is die OG bad boy van sokkie — maar wie is die man binne die sokkies, binne die vlamtastiese stewels? Hy is deel van Afrikaanse popkultuur, en was al genoem in ’n Jack Parow-snit én ’n Van Pletzen-snit! Die clue lê in die opening lyn van ons kakgroot mega-hit, “Jy Bly Stil.” Ek praat natuurlik van fkn NICHOLIS LOUW! To partner with PRAATI...
Show more...
1 month ago
1 hour 16 minutes

PRAATING
PIERRE VAN PLETZEN
Vandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede.Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sagte vleissak wat goed kan judge wat hy vir die kamera (of die wêreld) wil wys.Some of you might know him as Spike, en ander as Septimus of Oubaas, but he is also soveel meer as net die karakters wie hy al in die lewe geroep het. He is also a man of gróót karakter. Persoonlik I don't see him as any of those karakters. Ek sien hom as die man wat al p...
Show more...
1 year ago
1 hour 31 minutes

PRAATING
TOBIE CRONJÉ
Vandag se gas is gebore in 1948 in Germiston. Dis nie in Germany nie, maar dit het die grootste spoorwegaansluiting in die Suidelike halfrond.Sy loopbaan strek oor meer as 50 jaar en 100 teaterproduksies. As mens al die mense wat hy al laat glimlag het in 'n ry laat staan, sal daai ry strek vanaf die Moot tot Uppington! Dit sal beslis die grootste ry van vleissakke in die Suidelike halfrond wees! Hy was ook in reekse soos Onder draai die Duiwel rond, Geraamtes in die kas, Namakwal...
Show more...
1 year ago
1 hour 32 minutes

PRAATING
KATINKA DIE KAT
They say katte and honde don’t always get along, but perhaps we are can change that on Praating?My gas vandag is ’n kat and as you weet, I am a hond. Sy is ook 'n social media influencer, ’n wedding photographer en net ’n all-round legeh mens. Sy weet die lewe is ernstig, maar dan lag sy in die lewe se gesig en bring joy vir ander deur hulle skerms.Dalk is sy ook eendag die host van Boer soek 'n vrou. Niks is onmoontlik nie.Sit julle hande by mekaar vir Katinka die Kat!Visit Appex Vehicle Ren...
Show more...
1 year ago
1 hour 5 minutes

PRAATING
CHRIS CHAMELEON
Vandag se gas is 'n fopdosser turned boerseun.Hy het al baie hoofstukke in sy lewe gehad, en hy is so mysterious soos 'n verkleurmannetjie ... or trapsuutjie. Ek wonder of ek suutjies moet trap om hom met my woorde.Hy het 'n groot impak op my gehad as 'n jong musikant. Ek was jare gelede al weggeblaas deur sy sang en bass-spel toe ek sy band Boo! live beleef het by Tings an’ Times in PTA.Hy het dit somehow reggekry om embrace te word deur die cult- én die mainstream luisteraars. Hy’...
Show more...
1 year ago
1 hour 44 minutes

PRAATING
CASPER DE VRIES
Vandag se gas is 'n legende en 'n idool.Iemand wat diep spore in die volk se lewens getrap het met sy humor en komedie. Hy het almal van ons al baie laat lag met sy ikoniese karakters soos Montell, Blertsie en oom Kallie Marie onder andere.Lag is the medisyne that we benodig gedurende our tyd sweefing on this bal in space. His surname might sê: "Vries", maar hy is kakwarm!Dames en here sit jul hande bymekaar vir Casper de Vries!Visit Appex Vehicle Rental and book your rental vehicle wit...
Show more...
1 year ago
1 hour 26 minutes

PRAATING
JO BLACK
Vandag se gas het 'n kakgroot baard, but why is sy kenhare so ghroot?Mens kan sê hy is die Baardvader van Afrikaanse musiek. Does he steek dinge weg in daai baard en is daai ken die harigste deel van sy lyf? Hy het 'n boodskap van hoop en hy werk onder die naam Johan Swart; vir die Engelse mense is dit "Jo Black" and now it is tyd to meet Jo Black.Dames en here sit julle hande bymekaar and let's Praat!Visit Appex Vehicle Rental and book your rental vehicle without hassle: https://apexre...
Show more...
1 year ago
1 hour 23 minutes

PRAATING
NEIL SANDILANDS
In ons finale episode vir 2023 het ons besluit om met 'n wyse man met 'n groot grys baard te Praat!He is not kersvader maar in 'n ander wêreld kon hy net soveel een vertolk. He knows 'n ding of twee about vertolking rolle. Hy is 'n akteur, liedjieskrywer, sanger en een van die vaders of suiwer Afrikaans. Will he be bereid to Praat some Mengels?Hy is 'n fellow gryshond, gebore in die myndorpie Randfontein en hy lyk soos hoe whisky proe. Ek het vir ’n week lank pyp gerook en whisky gedrink om v...
Show more...
1 year ago
1 hour 49 minutes

PRAATING
BIBI SLIPPERS
Vandag se gas is 'n towenaar van woorde en gadagtes! Sy het al boeke geskryf mense! Haar nuutste boek "Soekenjin" is sopas vrygestel en dit is a klaar 'n classic in die wêreld van poësie. Dit beteken sy weet hoe om te PRAAT! Sy kan die meeste maak van MS Word se "find 'n replace" funksie, en sy verstaan die funksie van om 'n "mench" te wees nóg beter. Haar pretpatat is iets om te bewonder. (I think you'll stem saam) Sit safety belts op julle ore my liewe mense en verwelkom: Bibi Slippers!Visi...
Show more...
1 year ago
1 hour 29 minutes

PRAATING
REFENTSE
Hierdie week se gas like to breek dinge: Rekords, paradigmas en persepsies breek hy graag. Hy sit dalk soos 'n tannie met 'n charlie oor sy skouers, maar let me tell you my liewe mense: Dis breë skouers, 'n gewone nek, 'n beatuiful kop en 'n vlymskerp brein wat kan PRAAT! Jy ken hom dalk vanweë sy fluweelsag-sing-stem, maar nou dat ek hom ken, sal ek nie verbaas wees as hy eendag ons president word nie. By the way, hy het my vote!Mamela mfethu... Sit julle hande bymekaar vir Refentse!Vi...
Show more...
1 year ago
1 hour 12 minutes

PRAATING
DRICUS DU PLESSIS
Vandag se gas is letterlik 'n yster! As jy 'n yster-tekort het, sal sy blote presence jou laat voel of jy ysterpille en gesmelte staal gefunnel het. Maar hy is ook 'n Gees-Yyster!Hy is in die besigheid van klobbering mense. Hy klobber ook sy drome, maar kan hy Groothond se vrae klobber? Hy maak groot waves in the wêreld of klobbering en sy passion en determination is aansteeklik. Hy bring vir ons die belt!Sit julle vuiste bymekaar vir my fellow Moot-Hond... Die gevaarlikste ou in ...
Show more...
1 year ago
1 hour 19 minutes

PRAATING
ALETTA FRANCINA DE KOCK
Vandag se gas is 'n Michelin-ster chef, 'n kunstenaar, 'n film maker, 'n influencer en 'n Huisgenoot legende! 'n True triple threat one woman show, style icon boss bitch queen! Hoeka toeka, dis 'n hele bek vol, maar sy verdien elke woord.Dames en here sit julle hande by mekaar vir die dinamiese Aletta Francina de Kock.Visit Appex Vehicle Rental and book your rental vehicle without hassle: https://apexrental.co.za/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production T...
Show more...
1 year ago
1 hour 17 minutes

PRAATING
LEA VIVIER
Vandag se gas spandeer baie tyd naby water. Sy is die meermin van die dam. Sy is maklik een van die mees hardewerkende akteurs in die land en sy het 'n glimlag wat 'n Springbok sal laat bloos. Dam, Die Byl, Legacy, Ludik, Wonderlus, Fynskrif, The girl from St. Agnes en Resident Evil is 'n paar van die kepe op haar voorworsie.Wat dryf haar kakgroot ambisie? Wanneer laas het sy gratis gehuil (nie vir geld nie)? These are some of the groot vrae, and groot vrae verdien kakgroot an...
Show more...
1 year ago
1 hour 25 minutes

PRAATING
RIAN VAN HEERDEN
Vandag se gas likes to praat, he is ’n gesoute prater en een van die voorvaders van Afrikaans, but how does he feel about Mengels?Hy is die tipe man wat die lewe aan die ballas gryp en dit dan ook sommer saggies streel. Hy is ’n baanbreker and he will druk knoppies that need to be drukked. Change the changeable is een van sy core life philosophies.Meeste van julle sal sy stem herken! ’n Stem wat klink soos heuning wat gemeng is met molasses deur die bye themselves!My liewe mense sit jul...
Show more...
1 year ago
1 hour 15 minutes

PRAATING
Hierdie rock 'n roller oorskry die grense van taal met sy musiek, en sy loopbaan strek al oor meer as drie dekades. Tog lyk hy steeds smeulend jonk! Hy bewandel die Aarde reeds lank voordat die meeste van julle nog in julle pa se sak was! Hy het al ’n verhoog én ’n toilet met Bono van U2 gedeel. Nie op dieselfde tyd nie, maar steeds kak impressive! Wat het ’n Springbok en ’n kaal dame in gemeen? 'n Arno Carstens. To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production Th...