Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
TV & Film
Health & Fitness
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts211/v4/d0/d8/00/d0d800b3-45d0-9c13-a899-76b60a294fe5/mza_1340179240416688817.jpeg/600x600bb.jpg
'n Sak Vol Stories
'n Sak Vol Stories
18 episodes
1 day ago
'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories. Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee. Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.za Volg ons op Instagram: www.instagram.com/sakvolstories
Show more...
Kids & Family
Fiction
RSS
All content for 'n Sak Vol Stories is the property of 'n Sak Vol Stories and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories. Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee. Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.za Volg ons op Instagram: www.instagram.com/sakvolstories
Show more...
Kids & Family
Fiction
Episodes (18/18)
'n Sak Vol Stories
S01E17 Inchy Bo
Inchy Bo is klein van statuur. Regtig báie klein. Maar dit beteken nie hy het nie drome om ‘n groot en magtige samoerai te word nie. As hy net kan kon kry om homself te bewys...
Show more...
1 day ago
13 minutes 17 seconds

'n Sak Vol Stories
S01E16 Die Sfinks
Die wrede sfinks het niks of niemand laat verby kom nie. Almal wat wou, moes eers ‘n raaisel beantwoord, en niemand kon nie. Totdat Oedipus op ‘n dag daar aankom...
Show more...
1 week ago
10 minutes 37 seconds

'n Sak Vol Stories
S01E15 Die Toe Oë Afspraak
Medusa is moeg vir alleen wees, maar gaan sy ooit ware liefde kan vind? Met die hulp van haar kristalbal is daar dalk net ‘n kans!
Show more...
2 weeks ago
12 minutes 30 seconds

'n Sak Vol Stories
S01E14 Muishert en Tier
Muishert is dalk ‘n klein diertjie, maar dit beteken nie hy kan nie groot planne maak nie. Veral nie wanneer die slinkse tier die dag op sy spoor is nie.
Show more...
3 weeks ago
11 minutes 20 seconds

'n Sak Vol Stories
S01E13 Die Swaard in die Klip
Vir so lank as wat almal kon onthou steek ‘n pragtige, blink swaard in die klip. Niemand kon dit ooit verwyder nie. Tot op ‘n dag...
Show more...
3 weeks ago
13 minutes 25 seconds

'n Sak Vol Stories
S01E12 Die Chimera
Die Chimera is dalk ‘n skrikwekkende dierasie met drie verskillende koppe en ‘n lyf wat iets tussen ‘n leeu, vlermuis en slang is, maar dit beteken nie hierdie mitologiese monster is bestand teen alledaagse probleme soos doodgewone gewone hongerte nie. Maar wanneer al drie die koppe begin twis, raak ‘n doodgewone takie ‘n enorme uitdaging. Maak nie saak hoe sterk jy is nie, sodra onmin sy kop (of koppe) begin uitsteek, raak dinge vinnig baie moeilik.
Show more...
1 month ago
7 minutes 32 seconds

'n Sak Vol Stories
S01E11 Anansi Bring Wysheid Na Wêreld
Wat gebeur as jy glad nie so slim is as wat jy dink nie? Anansi, die spinnekop, is ‘n figuur uit die mitologie en tradisies van Wes-Afrika en die Karibiese eilande, maar in vandag se storie ontmoet hom ons as ‘n ambisieuse en buitengewone spinnekop, met nog meer buitengewone planne. Sien, alhoewel hy bekend is vir sy gekskeerdery en poetse, het hy ook sy skerp manier van dink en sy vermoë om slim planne te beraam gebruik om te kry wat hy wou hê. En in hierdie geval is dit nie sommer ietsie kleins nie. O, nee. Hoe gemaak as ‘n klein spinnekoppie ‘n enorme plan kry en vir al die wysheid in die wêreld wil bymekaarmaak? Elke laaste liewe bietjie daarvan. Net vir homself. Waar gaan hy oral moet soek? Om nie eers te praat van wat hy daarmee gaan doen as jy dit eers in die hande het nie. En dit is maar net die begin van ‘n stryd waarin Anansi met baie moeiliker uitdagings en baie eenvoudiger oplossings gekonfronteer word. Om slim te wees is een ding... Al wat dit somtyds neem is ‘n onbetrokke buitestaander om selfs die slimste van slimmes reg te help, en die lewe bietjie makliker vir almal te maak. En dit is presies wat met Anansi gebeur.
Show more...
1 month ago
12 minutes 20 seconds

'n Sak Vol Stories
S01E10 Die towenaar se handlanger
'n Jong handlanger word deur sy towenaar-leermeester alleen by die huis gelos. Gaan hy homself kan inhou, of gaan dinge dalk lelik skeefloop?
Show more...
1 month ago
12 minutes 33 seconds

'n Sak Vol Stories
S01E09 Die Koning Wat Aan Die Maan Wou Vat
'n Koning wat in absoluut alle opsigte die heel beste in die wêreld wil wees, kry 'n plan wat niemand anders nog ooit gehad het nie. En dalk met baie goeie rede.
Show more...
1 month ago
14 minutes 15 seconds

'n Sak Vol Stories
S01E08 Die Goue Kitaar
'n Jong man wat meer liefde as talent het wanneer dit by sing kom, kry 'n wonderlike kitaar wat van hom 'n meesterlike musikant maak. Maar dan maak hy een groot fout...
Show more...
2 months ago
13 minutes 28 seconds

'n Sak Vol Stories
S01E07 Die Man Wat Moes Huishou
'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories. Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee. Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.za Volg ons op Instagram: www.instagram.com/sakvolstories
Show more...
2 months ago
10 minutes 32 seconds

'n Sak Vol Stories
S01E06 Die Vrou Wat Die Feetjies Geflous het
As iemand se liefde vir bak die feetjies honger maak, neem dinge ‘n snaakse wending.
Show more...
2 months ago
8 minutes 34 seconds

'n Sak Vol Stories
S01E05 Die Visserman en die Bottel
‘n Visserman probeer sy lewe uit die see maak, maar op ‘n dag vang hy iets wat veel meer werd is as net ‘n vis.
Show more...
2 months ago
10 minutes 54 seconds

'n Sak Vol Stories
S01E04 Die Gemmerbroodman
As ‘n gemmerbroodman skielik ‘n wil van sy eie kry, veroorsaak dit sommer ‘n groot konsternasie.
Show more...
2 months ago
10 minutes 20 seconds

'n Sak Vol Stories
S01E03 Die Bebaarde Dwaas
‘n Slim en wyse man kom op iets af wat hom skielik laat wonder oor iets wat hom nog altyd baie spesiaal laat voel.
Show more...
2 months ago
9 minutes 13 seconds

'n Sak Vol Stories
S01E02 Repelsteeltjie
Waneer ‘n arm boer by die Koning grootpraat oor sy dogter wat kwansuis strooi in goud kan spin, gooi hy haar in ‘n kamer vol strooi om haar te dwing om dit te bewys. ‘n klein, geheimsinnige mannetjie help haar in ruil vir geskenke, maar die grootste beloning is een te veel, behalwe as die meisie sy naam kan raai: ‘Repelsteeltjie’
Show more...
2 months ago
11 minutes 13 seconds

'n Sak Vol Stories
S01E01 Klipsop
‘n Moeë reisiger daag in ‘n klein dorpie vol agterdogtige mense op. Hy vra almal om net ‘n klein deeltjie by te dra en leer hulle die geheim van samewerking tydens moeilike tye met sy unieke “Klipsop”.
Show more...
2 months ago
9 minutes 29 seconds

'n Sak Vol Stories
Inleiding tot 'n Sak Vol Stories
'n Kort inleiding tot n Sak Vol Stories, wie ons is, en wat om te verwag in Seisoen 1
Show more...
2 months ago
1 minute 35 seconds