Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
Music
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts221/v4/b3/47/09/b3470929-87f7-d3f2-721a-9e6d9c378578/mza_8303307365064338471.jpeg/600x600bb.jpg
Met Hart en Siel
Radio Pulpit
150 episodes
2 weeks ago
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle Christine Ferreira, redakteur van die Christelike vrouetydskrif, Lééf.
Show more...
Christianity
Education,
Religion & Spirituality,
Self-Improvement
RSS
All content for Met Hart en Siel is the property of Radio Pulpit and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle Christine Ferreira, redakteur van die Christelike vrouetydskrif, Lééf.
Show more...
Christianity
Education,
Religion & Spirituality,
Self-Improvement
Episodes (20/150)
Met Hart en Siel
Feestyd
Elsabé Conradie, skoolhoof van Hoër Meisieskool La Rochelle in die Paarl, vertel meer oor dié skool wat vanjaar 165 jaar oud is, se geskiedenis. Skrywer Lizette Murray gesels oor haar spesiale verbintenis met dié skool en Milanie Vosloo gee raad oor hoe om einde van die jaar stres en moegheid te takel.
Show more...
2 weeks ago
1 hour 37 minutes 51 seconds

Met Hart en Siel
Leef voluit
Amanda de Lange oor innerlike genesing en hoe om eienaarskap van jou lewe te neem. Niël Steinmann vertel meer oor hoe om jou doel, passie en roeping te (her)ontdek.
Show more...
3 weeks ago
1 hour 30 minutes 30 seconds

Met Hart en Siel
Wanneer godsdiens tot verwonding lei + Plaas-camino
Prof Wentzel Coetzer gesels oor wanneer godsdiens tot verwonding eerder as heling lei. Stephanie van Rensburg vertel meer oor ‘n nuwe plaas-camino wat hierdie week van stapel gestuur word.
Show more...
1 month ago
1 hour 19 minutes 28 seconds

Met Hart en Siel
Hallo, Jesus!
Marinda Engelbrecht gesels oor Hallo, Jesus!, haar dagstukkieboek vir kleingoed. Kinderboekskrywer Wendy Maartens vertel meer oor ‘n reeks boeke wat kinderhartjies en die emosies wat hulle beleef aanspreek. En Elschanté Boumann kuier in die ateljee en deel manna uit vir mamma’s.
Show more...
1 month ago
1 hour 36 minutes 39 seconds

Met Hart en Siel
Inspirerende leierskap
Jurie Schoeman en Brand Pretorius gesels oor Inspirerende leierskap Riglyne vir sukses uit die sakewêreld en die Woord. Niël Steinmann vertel meer oor hoe om jou doel, passie en roeping te (her)ontdek.
Show more...
1 month ago
1 hour 30 minutes 32 seconds

Met Hart en Siel
Selfbejammering & Koninkrykskinders
Caylin Prince kuier in die ateljee om te gesels oor haar boek Decline Pity Parties & invite mercy. Jozine Botha vertel hoe om Koninkrykskinders volgens ‘n pastorale ouerskapsplan groot te maak.
Show more...
2 months ago
1 hour 30 minutes 7 seconds

Met Hart en Siel
Gebou op die Rots
Pastoor Marielle de Vos gesels oor die simboliek van rotse en klippe in die Bybel. Ds. Ian Coetzee van die Evangelies-Gereformeerde Kerk Tygerberg vertel meer oor die Missions Expo 2025 waar uitreike en sendingorganisasies in die kollig geplaas word.
Show more...
2 months ago
1 hour 30 minutes 24 seconds

Met Hart en Siel
'n Liefdevolle Vader
Lewensafrigter, Amanda de Lange, kuier in die ateljee en word daar gesels oor die verhouding tussen ouers en volwasse kinders. Sakevrou & entrepeneur, Joey Stofberg van Treats Food Distibutors, deel haar getuienis.
Show more...
2 months ago
1 hour 33 minutes 35 seconds

Met Hart en Siel
Vir die jongklomp
Jaco Strydom gesels oor sy jongste boek Eendag te ver wat spesiaal vri jong Jesus-volgelinge geskryf is. Julita Kok vertel meer oor die Matt Redman-konsertreeks en Annique Jordaan en Lelani Brugman vertel meer oor hul Woord en Wsyie-kinderbediening.
Show more...
2 months ago
1 hour 8 minutes 55 seconds

Met Hart en Siel
Tyd & SAAI
Narratiewe berader, Faith Durie, gesels oor die betekenis van tyd in ‘n gelowige se lewe. Francois Rosssouw & Dr Theo de Jager van die organisasie SAAI kuier in die ateljee om meer te vertel oor die werk wat hulle onder ons land se familieboere doen én die opwindende Lamb Champs 2025-kompetisie wat tans landwyd aan die gebeur is.
Show more...
2 months ago
1 hour 59 minutes 59 seconds

Met Hart en Siel
Oorgange en seisoene
Dr. Melodie de Jager kuier in die ateljee om te gesels oor verwondering, geloofspaaie, maar ook oor die oorgange in ‘n mens se lewe en hoe elkeen jou lewe beïnvloed.
Show more...
3 months ago
1 hour 31 minutes 5 seconds

Met Hart en Siel
Sorg so vir jou immuunstelsel
Voedingskundige, Madalein Helm van Health and Hope Nutrition, kuier in die ateljee en gesels oor die impak van jou immuunstelsel op jou gesondheid.
Show more...
3 months ago
1 hour 39 minutes 40 seconds

Met Hart en Siel
Maklik met Marinda, 'n jong meisie se reis deur Jerusalem en Die boekengel
Bekende tuiskok Marinda Engelbrecht oor haar jongste kookboek Maklik met Marinda. Lilian de Jager kuier in die ateljee om meer te vertel oor haar boek The Path Through His Vineyard en Malene Breytenbach gesels oor haar jongste Christelike roman Die boekengel.
Show more...
3 months ago
1 hour 29 minutes 22 seconds

Met Hart en Siel
'n Pelgrimstog, 'n kuns gallery en 'n getuienis
Vandag gesels Christine Ferreira met Linda van Heerden oor haar Camino Pelgrimstog waar sy gestap het van Porto tot by San Diego. Ook gesels Chrstine met Ingrid Smit - skilder en eienaar van die Stilbaai Kuns Gallery. Ingrid kom vertel hoe sy die hand van die Here in haar skilderwerk ervaar. En dan vertel Charlene Roux haar aangrypende getuienis oor haar seun Jayden.
Show more...
3 months ago
1 hour 12 minutes 37 seconds

Met Hart en Siel
Vredemaker
Akteur en musikant Reggie Peace gesels oor sy boek Vredemaker. Lewensafrigter, Amanda de Lange, bespreek die konsep van selfliefde teenoor selfhaat en Prof. Nico Koopman gesels met ons oor die krag van gebed in aksie.
Show more...
4 months ago
1 hour 32 minutes 31 seconds

Met Hart en Siel
Riviere in die wildernis
Karlien van Jaarsveld kuier in die ateljee om oor haar boek Riviere in die wildernis te gesels. Retha Ingbleek vertel meer oor vanjaar se SPAR Women’s Challenge.
Show more...
4 months ago
1 hour 26 minutes 56 seconds

Met Hart en Siel
Vrug van die Gees & die grootmaak van dogters
Skrywer en afgetrede emeritus-professor aan die Universiteit van Stellenbosch Linda van Heerden leer ons meer oor die Vrug van die Gees. Prof Wentzel Coetzer gesels oor die uitdagings rondom die grootmaak van dogters.
Show more...
4 months ago
1 hour 35 minutes 39 seconds

Met Hart en Siel
Van Fotografie, Radio Kansel Hartklank, tot by "Anderkant 65"
Fotograaf Hanneri de Wet kuier in die ateljee om te gesels oor ‘n uitstalling wat eersdaags plaasvind by Pierneef’s Kraal in Pretoria en deel wenke oor hoe om die meeste van jou kamera te maak. Sanet Deysel vertel meer oor Radio Hartklank en Radio Jikelele, Radiokansel se twee splinternuwe aanlynstasies. Thys Smit gesels oor Anderkant 65 Oor aftrede en daarna.
Show more...
5 months ago
1 hour 39 minutes 59 seconds

Met Hart en Siel
Geloofslesse
Elizabeth Botha van Geopende Deure vertel meer oor VervolgingsSondag. Elize-Marié Müller kuier in die ateljee om onder meer te gesels oor die lewens- en geloofslesse wat ons by die Bybelkarakters soos Lasarus en Petrus en die Israeliete tydens die vlug uit Egipte kan leer tydens uitdagende omstandigehede en moeilike tye.
Show more...
5 months ago
1 hour 26 minutes 50 seconds

Met Hart en Siel
Visiothon 2025
Aanbieder, Muller Crauwcamp, kuier saam met Christine Ferreira in die ateljee.
Show more...
5 months ago
1 hour 22 minutes 49 seconds

Met Hart en Siel
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle Christine Ferreira, redakteur van die Christelike vrouetydskrif, Lééf.