Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
Fiction
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts211/v4/09/53/61/0953611c-faf7-a963-9525-940db10e4bd4/mza_17659537627527833901.jpg/600x600bb.jpg
Mense Met Opinies
Jean-Pierre Roux
16 episodes
9 months ago
Na 'n week se strike is ons terug! Hierdie episode praat ons bietjie mengels. We chat about what's been happening in Cape Town these past few weeks and then JP realised something unthinkable - that he has privilege. We also talk about the difference between coffee. Then we forced Lisa to talk about tech and gaming.
Show more...
Hobbies
Leisure,
Video Games
RSS
All content for Mense Met Opinies is the property of Jean-Pierre Roux and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Na 'n week se strike is ons terug! Hierdie episode praat ons bietjie mengels. We chat about what's been happening in Cape Town these past few weeks and then JP realised something unthinkable - that he has privilege. We also talk about the difference between coffee. Then we forced Lisa to talk about tech and gaming.
Show more...
Hobbies
Leisure,
Video Games
Episodes (16/16)
Mense Met Opinies
Taxi Strikes & Privilege
Na 'n week se strike is ons terug! Hierdie episode praat ons bietjie mengels. We chat about what's been happening in Cape Town these past few weeks and then JP realised something unthinkable - that he has privilege. We also talk about the difference between coffee. Then we forced Lisa to talk about tech and gaming.
Show more...
2 years ago
1 hour 28 minutes

Mense Met Opinies
Meisies Met Opinies
Ons het twee vrouens op die podcast! Tipies praat ons oor Taylor Swift, The Little Mermaid, Troues en True Crime. Enjoy manne...
Show more...
2 years ago
1 hour 30 minutes

Mense Met Opinies
Ons Praat Weer Oor Musiek
In die week van Mense Met Opinies praat ons weer bietjie oor musiek - en soos altyd sal ons bitch oor Spoegwolf. Ons praat ook oor hoe Courtney oor haar honde ry en wat die punt is van ‘n wedding video.In die week van Mense Met Opinies praat ons weer bietjie oor musiek - en soos altyd sal ons bitch oor Spoegwolf. Ons praat ook oor hoe Courtney oor haar honde ry en wat die punt is van ‘n wedding video.
Show more...
2 years ago
1 hour 43 minutes

Mense Met Opinies
Gentleman vloek nie!
Gentleman vloek nie! So vir hierdie episode het ons besluit om 'n speletjie te speel. As jy vloek, moet jy 'n lekker warm sous oestertjie drink. Terwyl ons sukkel om nie te vloek nie, fokus ons bietjie op topics soos rugby, mental health, - en alkoholisme. The usual white boy podcast stuff. Hierdie episode mag dalk die presiese teenoorgestelde van die vorige een wees…
Show more...
2 years ago
1 hour 29 minutes

Mense Met Opinies
Ons het 'n vrou op die podcast!
Ons het 'n vrou op die podcast! Sy deel met ons haar opinie oor mans wat by troues huil en selfs bietjie opinies oor anime. Daars ook bietjie 'n gesprek oor Engeland en slawerny, want hoekom nie? Ons stel ook 'n baie belangrikke vraag voor - wie is snaakser? Mans of vrouens?
Show more...
2 years ago
1 hour 33 minutes

Mense Met Opinies
Submarines & Surviving in the Stone Age
We are back baby! Mense Met Opinies Season 2! In ons season 2 premiere praat ons bietjie oor current events, soos die hele submarine ding waaroor almal gepraat het. En om weer in die ding te kom moes ons obviously 'n classic Star Wars chat hê. Ons eindig dinge af met 'n hypothetical question - hoe gefok is jy as ons nou in die Stone Age was?
Show more...
2 years ago
1 hour 36 minutes

Mense Met Opinies
Ons Opinie van MUSIEK
Die finale van Mense Met Opinies Season 1! In ons finale episode fokus ons net op een ding - ons smaak in musiek! Ons het elkeen 9 bands gekies om vir julle 'n goeie idee te gee van wat ons musiek smaak is. Tussen die 3 van ons het ons 'n lekker variety alternatiewe musiek om uit te check!Hou julle van ons keuses, of is daar 'n paar bands wat julle 'n luistertjie wil gee? Check uit ons playlists op Apple Music & Spotify!
Show more...
2 years ago
2 hours 39 minutes

Mense Met Opinies
Alpha Males & Aartappelslaai
Na 'n uur se gesukkelry, gee ons hierdie week ons opinie oor die beste aartappelslaai resep. Ons is bietjie laat vir die partytjie, maar ons chat ook bietjie oor Andrew Tate en sy ALPHA / SIGMA tjommies. Ons het ook 'n lekker quick chat oor Marvel en super hero flieks oor die algemeen.
Show more...
2 years ago
1 hour 7 minutes

Mense Met Opinies
PRIME & Influencers
Hierdie week gee ons ons opinie oor die nuwe Prime energy drink en hoe almal daaroor rave. Gaan die hype 'die down' of gaan die SA kids dit maintain? Jy kan nie oor Prime praat sonder om bietjie oor influencers te praat nie - en waar jy oor influencers praat... praat 'n mens ook maar oor scams.
Show more...
2 years ago
1 hour 22 minutes

Mense Met Opinies
Cults & Film Chats
Hierdie week gee ons ons opinie oor die definisie van 'n cult. Soos altyd, praat ons bietjie oor Film & TV en hoe sleg Marvel deesdae is. Ons praat ook oor meer personal goed involving 'n public urinal. Soos altyd, belangrike chats hierdie episode.
Show more...
2 years ago
1 hour 41 minutes

Mense Met Opinies
Eiendoms Agente Hou Alles Bymekaar
Hierdie week lewer ons ons opinie op eiendoms agente en of hulle bemarking nog 'n doel het. Miskien is daar 'n spirituele rede vir al die plakkate en bordjies. Ons praat ook bietjie oor flieks, anime en die nuwe Harry Potter deur HBO.
Show more...
2 years ago
1 hour 26 minutes

Mense Met Opinies
House of the Dragon is Cool
Hierdie week lewer ons ons opinie op House of the Dragon en ander series wat ons in 2022 gekyk het. Daars ook bietjie stories in gesprinkle. Hier op die einde praat ons bietjie oor true crime - ons moet ons female viewership op stoot.
Show more...
2 years ago
1 hour 29 minutes

Mense Met Opinies
Service Industry Ranting
Al vier maatjies op een episode?!Hierdie week lewer ons ons opinie op die service industry. As obvious consumers, het ons ook al aan die ander kant van die skinkbord gewerk. O, en hier op die einde raak dinge baie political for some reason. Maar hopelik offend ons mense aan beide kante van die spektrum.
Show more...
2 years ago
1 hour 28 minutes

Mense Met Opinies
Pretoria Kuier Plekke
Wat is ons top drie kuier plekke in Pretoria? Die antwoord is nie so maklik soos wat jy dink nie. Ons lewer ons opinie en deel 'n paar stories tussen in.
Show more...
2 years ago
1 hour 26 minutes

Mense Met Opinies
Live Shows & The Last of Us
Ons het 'n paar shows live gesien en ons mag dalk 'n opinie hê. En ook, hoe vra mense mekaar om te trou by Salsa? Doen bietjie meer moeite manne. O ja, en Anrich doen walglike goed by 'n Mumford & Sons concert.
Show more...
2 years ago
1 hour 39 minutes

Mense Met Opinies
Springbok Bok Span & The Last Jedi
PODCAST! Is julle reg? Ek weet julle sit maar staan op vir hierdie een!
Show more...
2 years ago
1 hour 35 minutes

Mense Met Opinies
Na 'n week se strike is ons terug! Hierdie episode praat ons bietjie mengels. We chat about what's been happening in Cape Town these past few weeks and then JP realised something unthinkable - that he has privilege. We also talk about the difference between coffee. Then we forced Lisa to talk about tech and gaming.