Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
TV & Film
Health & Fitness
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts126/v4/c9/13/2c/c9132cda-3ae0-bd1a-ccd9-65d9378892eb/mza_17276966221256302545.jpg/600x600bb.jpg
Magalies Potgooi
Magalies Afrikaanse Podcast
180 episodes
4 days ago
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome: Klets - Lekker ligte geselsies Boekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories Pop - Flieks, TV stories, etc KletsBotBoks - Debatte tussen twee Chatbots Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com Kategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py
Show more...
Philosophy
Society & Culture
RSS
All content for Magalies Potgooi is the property of Magalies Afrikaanse Podcast and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome: Klets - Lekker ligte geselsies Boekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories Pop - Flieks, TV stories, etc KletsBotBoks - Debatte tussen twee Chatbots Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com Kategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py
Show more...
Philosophy
Society & Culture
Episodes (20/180)
Magalies Potgooi
[170] Die (lawwe) Simulasie-hipotese

00:00; Elektriese karre in Suid-Afrika

07:27; Agtergrond tot die simulasie-hipotese

15:36; God as ’n programeerder

25:49; Is die heelal ’n rekenaar?

36:51; Nozick se “experience machine”

42:24; Is gesimuleerde wesens eg?

52:03; Gate in die argument


Nick Bostrom op Mindscape Podcast: https://www.youtube.com/watch?v=EffcY6tnbcA

Show more...
4 days ago
1 hour 3 minutes 34 seconds

Magalies Potgooi
[169] Wat is 'n vrou / ou ?

Ons praat oor geslag en die biologie daarvan.


00:00:00; Geslag vs Gender

00:10:37; XX, XY en gamete

00:16:10; Uitsonderinge - Afwykings of variante?

00:35:21; Die geslagsontwikkelingproses

00:42:54; Menopouse, Andropouse, haarverlies, steroide

00:48:42; Sport

01:04:40; Plante en Ginomorfisme


Nog Biologie: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT

Show more...
1 week ago
1 hour 8 minutes 2 seconds

Magalies Potgooi
[168] Boekklub: Hugo Swanepoel se Shadows of Villisca

Hugo Swanepoel vertel ons van sy boek wat hy geskryf het asook die geskiedkundige agtergrond.


https://shadowsofvillisca.com/


00:00; Waar dit begin het

13:45; Groot teleurstelling en plan B

23:50; Meer oor Villisca

29:08; AI en ander hulp

34:36; Karakters, invloed van videospeletjies, Easter eggs

45:22; Hoe aksietonele gekryf is

50:13; Publiseringsproses

Show more...
2 weeks ago
58 minutes 55 seconds

Magalies Potgooi
[167] Gaza tot Geslagsrolle: Bill Burr se preekstoel

00:00; Comic Scene

11:25; Riyadh fees in Saudi-Arabië

20:54; Politiek

41:54; Verhoudings en emosies

Show more...
3 weeks ago
57 minutes 38 seconds

Magalies Potgooi
[166] Pop! Oldboy en ander wraak flieks

00:00; Oldboy

28:23; Oldboy Spoiler Warning en einde

33:26; Ander wraak flieks en IMDB top 50

41:37; Law Abiding Citizen

44:32; Dogville

50:42; Hoekom raak ons wraak simpatiek


IMDB Top 50: https://www.imdb.com/list/ls008647612/

Show more...
1 month ago
1 hour 1 minute 25 seconds

Magalies Potgooi
[165] Paar dinge oor Geheue

Ander Biologie episodes: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT


00:00; Swamme en definisie

11:34; Hippokampus, Manlik vs Vroulik

16:35; Stoorplek, plastisiteit, geheues wat verander

25:45; Konteks is belangrik, Muscle Memory

28:14; Vergelyk met immuunstelsel

35:33; Slyme en mense se "extended mind"

41:05; Groot veranderinge

45:02; Borges se Funes the Memorious

48:05; Gapings in geheue, Geheue is aktief, Oefen om te onthou

54:47; Hive Mind, Geheue is vir nou

Borges kort storie: https://en.wikipedia.org/wiki/Funes_the_Memorious

Show more...
1 month ago
58 minutes 2 seconds

Magalies Potgooi
[164] Klets oor Sêgoed

00:00; Suurdruiwe

08:08; Mandela & Idi Amin

12:42; Sam Harris

16:09; Trump en Steve Jobs

20:39; Sêgoed sukses en funksie

25: 54; Dom goed wat deur slim mense gesê

29:15; Einstein

36:56; Churchill

38:20; Toekomsvoorspellings van lank terug

Link na ander klets episodes: https://open.spotify.com/playlist/4CFwm27dFvfT5nygdoOOZo

Show more...
1 month ago
44 minutes 42 seconds

Magalies Potgooi
[163] Boekklub: Die Onsterflike Gees

Neurosirurg Michael Egnor se boek The Immortal Mind word bespreek. https://www.amazon.com.au/Immortal-Mind-Neurosurgeons-Case-Existence-ebook/dp/B0DJNXV1BG


Michael in debat: https://www.youtube.com/watch?v=Alz3SD_G-KI


Al ons geloof verwante gesprekke: https://open.spotify.com/playlist/2Ym0Lx3Mw7W8UQLyu1OIfu


Hoofstukke:

00:00; Dualisme, Breinsplit eksperimente, narkose

10:05; Geen brein (omtrent), en beskadigde breine

19:07; Verskil tussen brein/gees en mens/dier

26:19; Siamese Tweelinge

41:53; Near Death Experiences

49:12; Evolusie en opsomming

Show more...
1 month ago
58 minutes 40 seconds

Magalies Potgooi
[162] Politiese Stelsels: RSA vs VSA vs Australië

Wat is die verskil tussen die parlement en die kabinet? Wat is ’n senator in Amerika? Hoekom is Trump se uitvoerende bevele so kontroversieel? Wat is "midterm elections"? Wat is die verskil tussen provinsies en state? Wat is gerrymandering?

Magalies Politieke episodes: https://open.spotify.com/playlist/5UhrBFSHzGrS9MP1dZwK89

00:00; Hoofstede

09:30; Twee-kamer parlement en "midterm"

14:10; State

21:40; Senators

25:50; Gerrymandering

29:50; Proporsionele verteenwoordiging

35:48; President verkiesing

42:53; Executive Orders & Kabinet vs Parlement

49:27; Gerangskikte en Verpligte Stemming in Australië

Show more...
2 months ago
57 minutes 29 seconds

Magalies Potgooi
[161] Boekklub: Exhalation

Met 'n kort storie leer Ted Chiang ons 'n paar goue lesse!

00:00; Meer oor Ted se werk

04:23; Hoë beskrywing

14:58; Spoiler en meer detail

31:29; Ontleding


Ons nuwe lys van playlists vir ons temas: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py/playlists

Show more...
2 months ago
48 minutes 38 seconds

Magalies Potgooi
[160] KletsBotBoks: Moet ons Mars toe gaan?

Is dit die regte ding om hulbronne te spandeer om Mars toe te gaan, of moet ons eerder die geld spandeer op die aarde se welstand?


Mindscape gesprek oor Mars: https://open.spotify.com/episode/5T8a8337HNXr8sNZFapCcP?si=hmB5OMKnRIeaOuD4v6waqg


00:00:00; Bekendstelling van nuwe reeks

00:11:03; Begin van boksery

00:21:07; Biosphere 2, 1-way-trip, Lewensvatbaarheid

00:34:28; As goed breek, Eers Maan toe

00:41:17; Elon Musk se planne; Mars opstyg probleme

00:47:45; Faalbaarheid van sintetiese ekosisteem

00:51:02; Ons oordeel Chatbots, nog oor Biosphere 2 en ekosisteem

00:56:31; Volle selfstandigheid, bome



Show more...
2 months ago
1 hour 6 minutes 25 seconds

Magalies Potgooi
[Bonus] Space nuus #4

Wat het gebeur met ruimte tegnologie sedert Maart?

Waar staan SpaceX, RocketLab, Blue Origin en NASA?

00:00; SpaceX

19:52; RocketLab

23:40; Blue Origin

26:21; NASA bevondsing probleme


Show more...
2 months ago
31 minutes 17 seconds

Magalies Potgooi
[159] Klets: Slowenië reis met Henrieke

Francois praat met Evert & Henrieke oor hulle Sloweense vakansie.


00:00:00; Hoekom Slovenië, vlugte

00:07:57; Kranjska Gora, Watervalle & Bled

00:18:44; Radovljica, Perdvleis?

00:26:48; Tesla jaag, charge en paaie

00:32:16; Postojna Grot met waterdrake, Vintgar Gorge

00:40:18; Kostes, bootrit, Lipizzaner perde

00:49:41; Kasteel, Portoroz, Citroën saamtrek

00:57:19; Mense en taal

Show more...
2 months ago
1 hour 38 seconds

Magalies Potgooi
[158] Menslike Inligtingsoordragtempo

Hoe vinnig kan ’n mens data inneem en weer terugstuur? Wat van ’n voël? Is daar vorme van taal wat beter is, soos fluit? Is sekere fonts beter vir lees? En nog baie meer.

Voël wat image file stoor: https://www.youtube.com/watch?v=hCQCP-5g5bo

Silbo: https://www.youtube.com/watch?v=TfGwFM9-wFk


00:00:00; Stoor data in ’n voël

00:17:13; Menslike inligtingsoordragtempo

00:28:09; Fluittaal (Silbo) & fonts

00:34:59; Hoe vinnig kan jy luister?

00:41:27; Lees & skryf vs luister & praat

00:48:52; Die toekoms (Neuralink, ens.)

Show more...
2 months ago
1 hour 3 minutes 36 seconds

Magalies Potgooi
[157] Klets: Sporthelde se freaky fisiologie

00:00; Inleiding

05:25; Michael Phelps

11:55; Rugby

19:28; Tadej Pogačar (Tour de France)

24:53; Krieket, F1, Pyltjies en Tafeltennis

33:06; Eliud Kipchoge (Maraton)

44:36; Usain Bolt

49:43; Geld

Show more...
3 months ago
55 minutes 27 seconds

Magalies Potgooi
[156] Boekklub: Orwell se 1984 (met Philip Venter)

Rudolph gesels met Philip Venter oor George Orwell se 1984 asook kortliks oor Animal Farm.


00:00; Inleiding

02:40; Boek setting & idees en vandag se toepassing

05:26; Newspeak, Thoughtcrime, Doublethink, Unperson

28:29; Orwell se waarskuwing

35:43; Taal Beheer vs Ontwikkeling

41:54; Einde (Spoiler Alert!)

Show more...
3 months ago
48 minutes 4 seconds

Magalies Potgooi
[155] Klets: Sensasies: Gaap ansteeklikheid, nies, jeuk, naar...

...sommiges van hulle is taboes!


00:00; Volgende boekklub en Toring van Babel

07:22; Nies

15:51; Jeuk ( en Happy Hormone )

25:17; Masseur kop en oë

31:02; Sensasies in sport

41:49; Ontladings trio

49:48; Sjokbeentjie, gaap, endorfien

52:54; Gaap aansteek en naarheid






Show more...
3 months ago
57 minutes 23 seconds

Magalies Potgooi
[154] Waar kom materie vandaan?

Wat is materie? Waar kom dit vandaan? Wat beteken E = mc²? Wat beteken dit dat energie nie geskep of vernietig kan word nie?

00:00; Nonsens praat

04:49; Waar kom materie vandaan?

13:06; Einstein se E = mc²

28:07; Die geboorte van 'n partikel

34:38; Oerknal (Big Bang) en onstaan van materie en kompleksiteit

41:19; Opsomming

Show more...
3 months ago
49 minutes 8 seconds

Magalies Potgooi
[153] Klets: Nommer 3 is die coolste nommer

Is jy 'n nerd soos ons? Ek hoop so want vandag is die nerdste episode ooit.

Ons praat oor die nommer 3 en hoe awesome dit is.

Dis 'n lekker klets sessie met baie gebabbel oor nommers, Mexican standoff, Rock-paper-scissors (en watse tegnieke jy kan gebruik om te wen), klankgolwe en meer.

Komaan, aanvaar jy is 'n geek en join ons.


00:00; Inleiding

05:26; Nommer 0 en 1

15:39; Nommer 2

17:40; Nommer 3 (en dinge oor dit)

25:51; Opinies en meningspylings

31:19; Nog dinge oor Nommer 3

36:19; Rock-Paper-Scissors

47:35; Strategie vir R-P-S

Show more...
4 months ago
52 minutes 33 seconds

Magalies Potgooi
[152] Hoe jou taal jou menswees beïnvloed

00:00; Inleiding (Klets)

04:22; Verskil tussen Groot en Great

08:49; Zeugma & Lingustiese Determinisme

16:36; Speel - 1 woord, baie gebruike

21:34; Taal wat nie 'n woord het vir...

34:42; Studies as bewys; Geen "speel" in Chinees

43:54; DIE Maan vs baie mane; Baie woorde vir sneeu ; Manlike vs Vroulike

50:22; Emosie woorde


Show more...
4 months ago
55 minutes 22 seconds

Magalies Potgooi
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome: Klets - Lekker ligte geselsies Boekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories Pop - Flieks, TV stories, etc KletsBotBoks - Debatte tussen twee Chatbots Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com Kategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py