Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
Fiction
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts211/v4/0b/50/5a/0b505ad9-5a1b-404e-d383-11c4eb4f7e96/mza_10546475890322694760.jpg/600x600bb.jpg
God se Woord VARS vir jou Vandag
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
1000 episodes
18 hours ago
Send us a text Deuteronomium 7:9 “Weet dan nou: die Here jou God, Hy is God. Hy is die betroubare God wat sy verbond in stand hou en sy troue liefde betoon tot aan die duisendste geslag van hulle wat Hom liefhet en sy gebooie gehoorsaam, Jy kan absoluut 100 % seker wees van iets – dood, doodseker – tot ‘n bal jou uit die skeelkant tref; jou heeltemal onkant betrap en jou alles waarvan jy eens so seker was, laat bevraagteken. Die waarheid is dat ons baie dinge as vanselfsprekend aanvaa...
Show more...
Christianity
Kids & Family,
Religion & Spirituality
RSS
All content for God se Woord VARS vir jou Vandag is the property of Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Send us a text Deuteronomium 7:9 “Weet dan nou: die Here jou God, Hy is God. Hy is die betroubare God wat sy verbond in stand hou en sy troue liefde betoon tot aan die duisendste geslag van hulle wat Hom liefhet en sy gebooie gehoorsaam, Jy kan absoluut 100 % seker wees van iets – dood, doodseker – tot ‘n bal jou uit die skeelkant tref; jou heeltemal onkant betrap en jou alles waarvan jy eens so seker was, laat bevraagteken. Die waarheid is dat ons baie dinge as vanselfsprekend aanvaa...
Show more...
Christianity
Kids & Family,
Religion & Spirituality
Episodes (20/1000)
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Goeie Nuus
Send us a text 1 Johannes 1:9 Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid. Kan ek jou vra om terug te dink aan al die foute; groot en klein; wat jy in jou lewe gemaak het. Dink aan finansies, gesondheid, verhoudings, loopbaan, trots … die hele spul. Jy kan seker, soos ek, 'n boek daaroor skryf! Daardie foute kan swaar op ons gewetes lê, nè? Het jy al ooit ontslae geraak van daardie skuldgevoelens? Het jy jous...
Show more...
1 day ago
2 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Wanneer die Duiwel Los Rondloop
Send us a text 1 Johannes 4:4 Julle behoort aan God, liewe kinders, en het die vals profete klaar oorwin omdat Hy wat in julle is, groter is as die duiwel, wat in die wêreld is. Volgens die jongste ramings is daar meer as 5 miljoen potgooie en 600 miljoen blogs of webrubrieke daar buite. Hulle publiseer gesamentlik byna 8 miljoen episodes en plasings per dag. Dit is benewens die "tradisionele media" waar ware joernalistiek grootliks vervang is deur sorgvuldig vervaardigde metodes om jou...
Show more...
2 days ago
3 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Hoe die Terugval Begin
Send us a text 1 Petrus 2:2-3 L Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry. Julle het immers ondervind dat die Here goed is. Byna al die goeie dinge wat jy jou voorneem om te doen, behels dat jy skouer aan die wiel moet sit en dit doen. Dit begin as 'n goeie idee, maar na ‘n ruk word die versoeking om jou voet van die pedaal af te haal; stadiger te ry; en stil te hou, te groot. En so .....
Show more...
3 days ago
2 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Moenie die Spoor Byster Raak Nie!
Send us a text Matteus 4:4 Maar Hy antwoord: “Daar staan geskrywe: “'n Mens leef nie net van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom.” Stel jou vir 'n oomblik voor dat jy honger ly. Sê nou, jy het weke laas geëet. Jy is besig om dood te gaan, jou liggaam wil nie meer reg funksioneer nie. Die lyding is onuitspreeklik. So, wat sal jy doen om kos in jou maag te kry? Instinktief is die antwoord dat ons omtrent enigiets sal doen om kos te kry. Toe Jesus veertig dae...
Show more...
4 days ago
2 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Moenie Net daar Sit Nie!
Send us a text Johannes15:5 “Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie. Het jy al ooit daarvan gedroom om iets wonderliks te doen, iets diepsinnigs, iets wat hierdie wêreld 'n beter plek sal maak? Ons almal het, of hoe? Maar dis asof daar soveel struikelblokke voor jou lê, wat almal saamsweer om te keer dat daardie droom 'n werklikheid word. Weet jy wat dink ek is die grootste struikelblok? Dis ons alleda...
Show more...
5 days ago
2 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Kernwaarheid
Send us a text 1 Petrus 1:19 Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is Sommige mense het 'n ware aanleg om komplekse konsepte in 'n enkele sin so slim en kragtig op te som, dat dit eeue nadat hulle oorlede is, steeds aangehaal word. Sint Franciskus van Assisi, het in die laat tweede en vroeë derde eeue n.C. in Italië geleef. Hy het volgens oorlewering hierdie wonderlike woorde gesê: Verkondig die Evangelie, ...
Show more...
6 days ago
3 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Moenie Jou Geloof Ondermyn Nie
Send us a text 1 Petrus1:14,15 As gehoorsame kinders moet julle nie julle lewe inrig volgens die begeertes wat julle vroeër gehad het toe julle God nie geken het nie. Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Tensy jy een van daardie geseënde mense is, wat nooit nodig gehad het om oor hul gewig te bekommer nie, is die kanse goed dat jy al baie diëte probeer het. Maar hoe maklik is dit om al jou pogings te kelder deur terug te va...
Show more...
1 week ago
2 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Besluit
Send us a text 1 Petrus 1:13 Wees daarom verstandelik wakker en nugter, en vestig julle hoop volkome op die genade wat julle deel sal word by die wederkoms van Jesus Christus. Sommige mense is geseën met 'n natuurlike innerlike krag en selfvertroue. Dis wonderlik. Goed gedaan. Maar vir ander verwoes emosies en omstandighede alte dikwels hul gevoel van sekerheid. Dit maak nie saak waar jy op daardie spektrum is nie, maar ons gaan almal deur tye wanneer ons tot in die kern geskud word en ons se...
Show more...
1 week ago
2 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Liefde Daag Op
Send us a text Johannes 3:16-17 “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word. Hier is vir jou 'n verstommende feit: meer as 150 miljard teksboodskappe word daagliks deur boodskapplatforms – soos SMS, Facebook, Messenger, iMessage, WhatsApp, WeChat, Telegram, Signal...
Show more...
1 week ago
3 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Liefde Dien
Send us a text Lukas 10:33-36 “Toe het ’n Samaritaan verbygekom, en toe hy die man sien, het hy hom innig jammer gekry. Die Samaritaan kniel toe langs hom, behandel sy wonde met medisyne, en verbind dit. Toe het hy die man op sy eie donkie gehelp en hom na ’n herberg geneem en daar verder versorg. Die volgende dag gee hy vir die herbergier twee silwermuntstukke en vra hom om die man te versorg. ‘As die rekening meer as dit is,’ het hy gesê, ‘sal ek die verskil betaal wanneer ek weer hierlangs...
Show more...
1 week ago
2 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
‘n Positiewe Verandering
Send us a text 2 Timoteus 1:9 Dit is God wat ons verlos en gekies het om ’n toegewyde lewe te lei. Hy het dit gedoen, nie omdat ons dit verdien het nie, maar omdat dit sy plan was lank voor die begin van die wêreld, naamlik om sy genade aan ons te bewys deur Christus Jesus. (NLV) As ons aanvaar dat jy, soos die meeste mense, 'n beter lewe wil lei – wat dit ook al vir jou beteken – wat sou jy bereid wees om te verander om dit te laat gebeur? Howard Hughes, ‘n twintigste-eeuse Amerikaanse...
Show more...
1 week ago
2 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Weet Dan Nou Verseker!
Send us a text Deuteronomium 7:9 “Weet dan nou: die Here jou God, Hy is God. Hy is die betroubare God wat sy verbond in stand hou en sy troue liefde betoon tot aan die duisendste geslag van hulle wat Hom liefhet en sy gebooie gehoorsaam, Jy kan absoluut 100 % seker wees van iets – dood, doodseker – tot ‘n bal jou uit die skeelkant tref; jou heeltemal onkant betrap en jou alles waarvan jy eens so seker was, laat bevraagteken. Die waarheid is dat ons baie dinge as vanselfsprekend aanvaa...
Show more...
1 week ago
2 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Op Gelyke Vlak
Send us a text Romeine 3:22-24 God spreek ons vry deur geloof in Christus Jesus en dit geld sonder onderskeid vir almal wat glo. Ons het immers almal gesondig. Ons almal het God beroof van die eer wat Hom toekom. Maar nou spreek God ons in sy genade vry op grond van die verlossing wat Christus Jesus vir ons verkry het – en dit sonder enige verdienste van ons kant. Bravade en grootpratery is deesdae ‘n tipiese kenmerk van die leiers in hierdie wêreld; nie waar nie? So van hierdie groothe...
Show more...
1 week ago
2 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Leef Jou Lewe in Ware Vertroue
Send us a text Jeremia 17:5-8 So sê die Here: Daar rus 'n vloek op die mens wat sy vertroue in mense stel, wat sy krag soek by sterflike mense en van My af wegdraai; hy is soos 'n kaal bossie in droë wêreld wat nooit water kry nie; 'n bossie wat in 'n klipwoestyn staan, in 'n brak wêreld waar niemand woon nie. Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel, die mens vir wie die Here 'n veilige vesting is; so iemand is soos 'n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stro...
Show more...
2 weeks ago
2 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Sekerheid in ‘n Onseker Tyd
Send us a text Deuteronomium 31:6 “Wees sterk! Wees dapper en vol geloofsvertroue! Moenie bang wees vir al hierdie mense nie! Die Here jou God trek voor julle uit. Hy sal julle vyande verslaan. Hy sal julle nie in die steek laat nie. Julle is nie alleen nie. Die Here is saam met julle!” (DB) Dink ‘n bietjie terug aan ‘n tyd toe jy so gespanne en onseker was, dat jy net nie geweet hoe jy die krisis gaan hanteer nie. Hoe het jy gevoel toe daar 'n onseker gesondheidsdiagnose was, of 'n fin...
Show more...
2 weeks ago
3 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Stres van Wanorde
Send us a text 1 Korintiërs 14:33,40 God is tog nie 'n God van wanorde nie, maar van orde en vrede. Soos in al die Christelike gemeentes …Alles moet egter gepas en ordelik geskied. Dit lyk asof mense in ons wêreld óf georganiseerd óf ongeorganiseerd; netjies óf deurmekaar is. En aangesien teenoorgesteldes mekaar aantrek, lyk dit amper onvermydelik dat huweliksmaats dikwels aan teenoorgestelde kante van daardie spektrum is. Dis genoeg om enigiemand mal te maak! My Germaanse opvoeding en ...
Show more...
2 weeks ago
2 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Wees Gewaarsku: Bly Weg!
Send us a text Jesaja 47:13-14 Jy het jou moeg gemaak met jou baie voortekens. Laat jou voorspellers nou optree, laat hulle jou help, hulle wat die hemel opdeel en die sterre bekyk, hulle wat elke maand bekend maak wat oor jou gaan kom. Maar hulle het soos stoppels geword, hulle gaan verbrand. Hulle kan hulleself nie red van die vlamme nie. Daar bly nie eens kole oor om jou by warm te maak nie, 'n vuur om by te sit nie. Ek het onlangs opgelet dat astrologie skielik populêr geraak het. K...
Show more...
2 weeks ago
2 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Ware Krag
Send us a text Efesiërs 3:16-17 Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. So, op 'n skaal van nul tot tien, hoe sterk, hoe slaggereed voel jy vir die toekoms? Die antwoord hang waarskynlik af van jou natuurlike samestelling, dit wil sê, jou persoonlikheidstipe en die omstandighede waarin jy jouself tans ...
Show more...
2 weeks ago
2 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Jou Betroubare Vriende
Send us a text Spreuke 11:12-13 'n Onverstandige mens praat met minagting van 'n ander; 'n verstandige mens swyg. Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit; 'n betroubare mens bewaar 'n geheim. Ons weet almal dat nie alle mense in hierdie wêreld vertrou kan word nie. Ja, daar is selfs diegene ná aan jou, wat iets wat jy in die geheim aan hulle vertel het, nie vertroulik sal hou nie. En dit kan tot baie seerkry en skade lei. Laat ek jou vertel: ek ry nou die dag agter 'n bakkie van '...
Show more...
2 weeks ago
2 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Ondergang van die Christendom
Send us a text Matteus 24:35 Selfs al sou die hemel en die aarde ophou bestaan, sal my woorde nog vir altyd vas bly staan.” (NLV) Mense praat al eeue lank oor die ondergang van die Christendom. Dit was egter net wensdenkery van hulle kant af. En terwyl kerkbywoning in sommige denominasies afgeneem het, is dit in ander weer aan die toeneem. Voltaire, die agtiende-eeuse Franse filosoof, skrywer en kritikus het die Christendom gehaat en dikwels teen Christene en die Bybel geskryf. In 1776 ...
Show more...
2 weeks ago
3 minutes

God se Woord VARS vir jou Vandag
Send us a text Deuteronomium 7:9 “Weet dan nou: die Here jou God, Hy is God. Hy is die betroubare God wat sy verbond in stand hou en sy troue liefde betoon tot aan die duisendste geslag van hulle wat Hom liefhet en sy gebooie gehoorsaam, Jy kan absoluut 100 % seker wees van iets – dood, doodseker – tot ‘n bal jou uit die skeelkant tref; jou heeltemal onkant betrap en jou alles waarvan jy eens so seker was, laat bevraagteken. Die waarheid is dat ons baie dinge as vanselfsprekend aanvaa...