Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
TV & Film
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts113/v4/a4/d3/f5/a4d3f583-f451-87db-3ac0-6bb930a19f56/mza_5624192520466310548.jpeg/600x600bb.jpg
Eensgesind Klanklêers
Eensgesind Klanklêers
127 episodes
3 months ago
Die Eensgesind Klanklêers bied verskeie programme wat fokus op Suid-Afrikaanse geskiedenis, erfenis en aktuele sake. Eensgesind is ‘n sosiale herlewingsinisiatief wat daarop gerig is om aan individue ’n platform te bied waarbinne hulle nie net intellektueel verryk kan word nie maar ook blootgestel kan word aan inspirerende skrywers, kommentators en bronne wat hul nie sou teëkom in hul alledaagse lewe nie. Ons bied aan verbruikers eietydse en pasgemaakte media wat hul in sogenaamde vrye tyd kan inneem.

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Show more...
Society & Culture
History
RSS
All content for Eensgesind Klanklêers is the property of Eensgesind Klanklêers and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Die Eensgesind Klanklêers bied verskeie programme wat fokus op Suid-Afrikaanse geskiedenis, erfenis en aktuele sake. Eensgesind is ‘n sosiale herlewingsinisiatief wat daarop gerig is om aan individue ’n platform te bied waarbinne hulle nie net intellektueel verryk kan word nie maar ook blootgestel kan word aan inspirerende skrywers, kommentators en bronne wat hul nie sou teëkom in hul alledaagse lewe nie. Ons bied aan verbruikers eietydse en pasgemaakte media wat hul in sogenaamde vrye tyd kan inneem.

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Show more...
Society & Culture
History
https://assets.pippa.io/shows/5b06dde1a50ff78447fed342/1591288203657-58625154ad2d4f5cfe2d7eabd555189d.jpeg
VSA/RSA: Deel 1
Eensgesind Klanklêers
39 minutes 2 seconds
5 years ago
VSA/RSA: Deel 1

VSA/RSA

Die Verenigde State van Amerika (VSA) en Suid-Afrika stap al ʼn lank pad saam. Dit is 'n geskiedenis wat oor eeue strek en ʼn diplomatieke verhouding wat nie altyd ewe vriendelik was nie.

Wanneer ‘n mens veral die middel tot laat 19de eeu in oënskou neem, is daar oorgenoeg interaksie tussen die twee lande om belangstelling in die diplomatieke geskiedenis tussen die VSA en Suid-Afrika te wek. Amerikaners het ‘ʼn impak op Suid-Afrika gemaak – van sendelinge soos eerwaarde Daniel Lindley tot mynbeamptes soos John Hays Hammond. Suid-Afrikaanse state soos die twee Boererepublieke het ook die aandag van die VSA geniet.

In hierdie episode word die diplomatieke verhoudinge tussen die VSA en die twee Boererepublieke kortliks behandel, naamlik van die stigting van die Boererepublieke tot net so voor die Jameson-inval van 1895.