Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Business
Society & Culture
Health & Fitness
Sports
Technology
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Podjoint Logo
US
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts221/v4/58/b3/be/58b3be7a-b72d-a7af-886f-081933b9a84c/mza_16680051255217542408.jpeg/600x600bb.jpg
Naweek Aktueel
Radio Pulpit
150 episodes
1 week ago
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
Show more...
Christianity
Religion & Spirituality
RSS
All content for Naweek Aktueel is the property of Radio Pulpit and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
Show more...
Christianity
Religion & Spirituality
Episodes (20/150)
Naweek Aktueel
'n Storie van hoop van 'n gemeente wat floreer
Jannie Pelser kuier vandag saam met Ds. Gerhard Slabbert oor sy gemeente wat ten midde van groot uitdagings, floreer en aangaan met die bediening terwyl soveel gemeentes hulle deure moet sluit
Show more...
1 week ago
41 minutes 16 seconds

Naweek Aktueel
Dr Gerhard Bothma - sy reis met God
Jannie Pelser gesels vandag met Dr Gerhard Bothma wat kom vertel van sy reis saam met God en die werklikheid van elke dag
Show more...
2 weeks ago
42 minutes 43 seconds

Naweek Aktueel
Radio Kansel - gister, vandag en more
Jannie Pelser gesels vandag met Jean Lung-Harmse, Kommunikasie Bestuurder van Radio Kansel, oor die geskiedenis en die toekoms van Radio Kansel
Show more...
3 weeks ago
42 minutes 19 seconds

Naweek Aktueel
Hoe lees ek die Bybel?
Jannie Pelser gesels vandag met Proff Tanya van Wyk en Jan-Albert van den Berg oor Hoe lees ek die Bybel?
Show more...
1 month ago
48 minutes 54 seconds

Naweek Aktueel
Dr. Bennie Mostert
Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Bennie Mostert
Show more...
1 month ago
45 minutes 22 seconds

Naweek Aktueel
Naweek Aktueel - Ds. Rudi Swanepoel
Jannie Pelser gesels vandag met Ds Rudi Swanepoel
Show more...
1 month ago
46 minutes 56 seconds

Naweek Aktueel
Dr. Nico Smith
Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Nico Smith wat sy lewe met ons kom deel
Show more...
2 months ago
43 minutes 36 seconds

Naweek Aktueel
Die lewe van 'n skrywer
Jannie Pelser gesels vandag met twee skrywers, Jaco Versveld en Malene Breytenbach oor hulle beroepe as bekroonde skrywers.
Show more...
2 months ago
45 minutes 42 seconds

Naweek Aktueel
Core Worship Festival
Jannie Pelser gesels vandag met Landi-Lee Oberholse en Ps Arrie Oberholse oor die Core Worship Festival wat gaan plaasvind die 18de Oktober 2025
Show more...
2 months ago
45 minutes 48 seconds

Naweek Aktueel
Harvesters Ministries
In vandag se episode van Naweek Aktueel gesels Jannie Pelser met Steven Loots wat sy getuienis kom deel
Show more...
2 months ago
54 minutes 54 seconds

Naweek Aktueel
Die effek van Leierskap
Jannie Pelser en gaste, Brand Pretorius, Jurie Schoeman en Tim du Plessis, gesels vandag oor die effek van leierskap - positief of negatief
Show more...
3 months ago
53 minutes 37 seconds

Naweek Aktueel
Reggie Peace - Vredemaker
Janne Pelser gesels vandag met akteur Reggie Peace wat sy storie met ons kom deel
Show more...
3 months ago
48 minutes 46 seconds

Naweek Aktueel
Tears Foundation
Jannie Pelser gesels vandag met Celeste Louw van die Tears Foundation
Show more...
3 months ago
49 minutes 58 seconds

Naweek Aktueel
Dr Jan Botha en Kou Voëls
Jannie Pelser gesels vandag met Dr Jan Botha oor sy interessante passie: Kou voëls
Show more...
3 months ago
38 minutes 1 second

Naweek Aktueel
Naweek Aktueel - Prof Fanie Snyman
Jannie Pelser kuier vandag in Naweek Aktueel saam met Prof Fanie Snyman wat bietjie sy storie kom deel
Show more...
4 months ago
49 minutes 59 seconds

Naweek Aktueel
Ds Bennie Janse van Rensburg getuienis
Jannie Pelser gesels vandag met Ds Bennie Janse van Rensburg wat sy getuienis en storie kom deel
Show more...
4 months ago
44 minutes 38 seconds

Naweek Aktueel
Len Muller kom deel sy storie
Jannie Pelser gesels vandag met Len Muller wat kom vertel van sy passies, sy musiek en sy storie
Show more...
4 months ago
45 minutes 42 seconds

Naweek Aktueel
'n Bewustheid van God
Jannie Pelser gesels vandag met Barend La Grange oor die bewustheid van God
Show more...
4 months ago
42 minutes 5 seconds

Naweek Aktueel
'n Hedendaagse Klaaglied
Janne Pelser en gaste, Prof. Stefan de Beer en Ds. Jan Lubbe gesels oor 'n skrywe van Prof de Beer - 'n hedendaagste klaaglied
Show more...
4 months ago
47 minutes 48 seconds

Naweek Aktueel
'n Visie vir Suid Afrika
Jannie Pelser gesels vandag met Ds. Schalk van Heerden, Barend La Grange en Ds Danie Mouton oor "'n Visie vir Suid Afrika"
Show more...
5 months ago
49 minutes 53 seconds

Naweek Aktueel
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.