Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Business
Society & Culture
Health & Fitness
Sports
Technology
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Podjoint Logo
US
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts221/v4/17/8c/1e/178c1ea7-72cb-7c15-df41-2e98a6d96f3f/mza_8608083644494487771.jpg/600x600bb.jpg
Kom ons kuier
Quinten Pendle
24 episodes
4 days ago
Musiek; Treine; Donker sjokolade; Krieket; Reis; Kos; Interessante mense en plekke; Memories; Nuus; Ens. ens. ens.
Show more...
Personal Journals
Society & Culture
RSS
All content for Kom ons kuier is the property of Quinten Pendle and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Musiek; Treine; Donker sjokolade; Krieket; Reis; Kos; Interessante mense en plekke; Memories; Nuus; Ens. ens. ens.
Show more...
Personal Journals
Society & Culture
Episodes (20/24)
Kom ons kuier
Wat’s Nuus?

So baie het die afgelope 2 weke gebeur en ek vertel jou alles. Jy kan ook na my nuutste musiek luister deur hier te kliek:


https://open.spotify.com/album/4rai7xNQUxNAPOn7cOoHvo?si=I6yrRo9ESRGFEMM66LEUtA

#Afrikaans #AfrikaansePodsending #Spotify #KomOnsKuier #Instumental #InstrumentaleMusiek#LastCall

Show more...
8 months ago
7 minutes 36 seconds

Kom ons kuier
Sutherland - Geteken

Met musiek teken ek die dorpie soos ek dit ervaar. Die wenners van die afgelope 2 kompetisies word ook aangewys. #Sutherland #Suid-Afrika #Musiek #Afrikaans #Klankskets #Potgooi

Show more...
8 months ago
7 minutes 37 seconds

Kom ons kuier
'n Lewe wat borrel

Sanger, liedjieskrywer, prediker, dit alles en veel meer is Henco Kruger (en Nee, hierdie is nie die RSG-Henco nie). Kom luister na musiek en 'n merkwaardige getuienis, en skep moed in 'n stukkende wêreld. Terloops: As jy van Henco se musiek hou, staan jy 'n kans om 'n hele stel van sy albums te wen).

#Afrikaans #AfrikaanseMusiek #Gospel #Musiek #Getuienis #AfrikaansePotgooi

Show more...
9 months ago
1 hour 5 minutes 8 seconds

Kom ons kuier
Wen ‘n #Hartskussing

Jy kan jou geliefdes op ‘n tasbare wyse naby jou hou, selfs al is hulle ver, of nie meer hier nie. My Carin is kreatief, en jy kan deur na hierdie episode te luister, jou eie #HartsKussing wen deur ‘n maklike vraag te beantwoord. Vir meer besonderhede kan jy +2783 7463813 WhatsApp, of jy kan Hartskussings op Facebook gaan volg.

#Afrikaans #Hartskussings #KomOnsKuier #AfrikaansePodsending #Potgooi

Show more...
9 months ago
11 minutes

Kom ons kuier
Train Trip down Memory Lane - (English Podcast)

In 2005, when contract tourist trains were still alive and well in South Africa, I joined Bosveld Trein Safaris for a trip to the anual Cherry Festival at Ficksburg. In this recording I shared some of the highlights of our trip. This episode is rich in sounds from trains and nature. Feel free to interact with us, eithre through the comments sections on the podcast platform, or by sending an email to qpendle@gmail.com. You may also WhatsApp 078 035 1065.

#Trains #Ficksburg #CherryFestival #KomOnsKuier #SandstoneEstates

Show more...
9 months ago
16 minutes 44 seconds

Kom ons kuier
Road Trip (Sloertoer)

Kom deel met behulp van klank in ons besoek aan sowel die Tuinroete as Kaapstad. Jy sal onder andere die atmosfeer van ‘n somervakansie beleef, sowel as die afwagting by die Kunste Kaap voor die begin van My Fair Lady. #Afrikaans #Tuinroete #Hartenbos #Potgooi #Potsending #Promenade #PieterToerienProductions #MyFairLady #CapeTown #Kaapstad

Show more...
9 months ago
14 minutes 41 seconds

Kom ons kuier
Klankskets - ‘n Skoon Begin Vir 2025

Aan die begin van 2025 bied ek jou sommer net musiek en klank waarin jy jouself kan verkneukel. #Afrikaans #AfrikaansePotgooi #AfrikaanseMusiek #Instrumentaal #2025 #NuweJaar #KomOnsKuier

Show more...
10 months ago
7 minutes 52 seconds

Kom ons kuier
Tert se Kersstorie

Kersfees is daardie een tyd van die jaar wanneer die gewone mens op soek is na hoop, en selfs al is dit deur die deel van 'n ervaring, of 'n mooi verhaal, die voorreg om omring met jou geliefdes te wees, is #Kersfees daardie een tyd elke jaar wanneer jy "memories" moet maak.

Dit maak my regtig hartseer as ek dink dat daar mense is wat op Kersdag alleen is.

Herman du Plessis het met 'n besondere storie vorendag gekom, en hy het ook goedgunstig toegestem dat ek dit vir hierdie episode mag gebruik. Daarmee saam het Jannie du Toit ook ingestem dat ek van sy musiek in hierdie episode mag gebruik. Carin, my vrou, het die storie voorgelees.

Ek hoop jy gaan dit ook geniet.

Jy kan Herman se webblad besoek by www.celtislandscaping.co.za en Jannie se webadres is www.janniedutoit.com


#Afrikaans #Kersfees #Potgooi #Potsending #KomOnsKuier #JannieDuToit #HermanDuPlessis #Musiek #AfrikaanseMusiek


Show more...
10 months ago
23 minutes 20 seconds

Kom ons kuier
Oukersdag Bederf

Dis #Oukersdag, en om jou te help om in die luim vir #Kersfees te kom, speel ek vir jou ‘n paar Kersliedere op die orrel. Jy is welkom om by ons WhatsApp groep aan te sluit vir meer inligting oor my musiek deur op die volgende skakel te kliek: https://chat.whatsapp.com/IFSJSUuv5iA7ELIYPapXtA


#Afrikaans #KersMusiek #KomOnsKuier #Christmas #ChristmasEve #InstrumentalMusic #Music

Show more...
10 months ago
11 minutes 8 seconds

Kom ons kuier
Persoonlike Getuienis - Die Waarheid

Ek gesels openhartig oor 'n baie persoonlike ervaring, iets waaruit ek hopelik kon leer. Ek probeer om objektief te bly, en om binne die konteks van die groter samelewing te onthou dat genade groot is, groter as wat die menslike verstand sal kan begryp. #Afrikaans #Potgooi #Potsending #KomOnsKuier #Getuienis

Show more...
10 months ago
11 minutes 25 seconds

Kom ons kuier
Skets met Klank (I)

Van tyd tot tyd probeer ek om met klanke en note te skilder, want ek glo dat 'n mens deur middel van klank, en 'n bietjie verbeelding aan die kant van die luisteraar , die mooiste "prente" kan skilder. Hierdie is die eerste van 'n paar "klanksketse" wat ek gemaak het, en, as jy daarvan hou, sal ek met verloop van tyd meer van hierdie "sketse" deel. Ek plaas gereeld uittreksels uit van my ander musiek op my WhatsApp-groep, jy is welkom om daar aan te sluit deur op die volgende skakel te kliek: https://chat.whatsapp.com/IFSJSUuv5iA7ELIYPapXtA


#Afrikaans #Musiek #KomOnsKuier #InstrumentalMusic #PaintingWithNotes #SoundSketch #Music

Show more...
10 months ago
8 minutes 32 seconds

Kom ons kuier
Ontmoet Worcester se “slangvanger”

Andre du Preez van Silverfox Snake Rescues kuier saam, en hy vertel meer oor die werk wat hy in die gemeenskap doen. Hy is ‘n uitstekende voorbeeld van ‘n gewone mens wat ‘n reuse verskil maak. Besoek gerus sy blad op Facebook by https://www.facebook.com/share/15fQvpUs3T/?mibextid=wwXIfr of bel 0823059209. #Afrikaans #KomOnsKuier #Snake #Slang #SilverfoxSnakeRescues #Worcester #BreedeVallei #StaySafe

Show more...
10 months ago
36 minutes 48 seconds

Kom ons kuier
Ontmoed een van Suid-Afrika se mees talentvolle liedjieskrywers

Met 2 albums en ‘n rits eie komposisies agter sy naam, is dit verbasend dat sangers en musici nog nie by Marius Swart aangeklop het vir hulp met musiek nie. Luister gerus na sy wen-inskrywing vir ons Song Starter Kompetisie 2024. Besoek ook sy YouTube kanaal by https://youtube.com/@mariusswart1909?si=K4TVfwNHnvNDhqwR

#Afrikaans #SongStarter #SouthAfricanMusic #Music #CountryMusic #KomOnsKuier

Show more...
10 months ago
15 minutes 7 seconds

Kom ons kuier
Video killed the radio star, or did it?

Met die koms van telivisie, en later die Internet, was die algemene opinie dat die dae van radio getel is. Tog, dekades later is radio steeds met ons. Ek gesels kortliks oor hoe relevant dit nog in die 21ste eeu is. #VideoKilledTheRadioStar #Radio #Afrikaans #KomOnsKuier #RelevanceOfRadio

Show more...
10 months ago
10 minutes 14 seconds

Kom ons kuier
Vreemde Inspirasie

Iets soos Hooikoors kan so erg wees dat dit ‘n mens se lewenskwaliteit kan beïnvloed. Maar toe, in ‘n oomblik van wanhoop, inspireer die hooikoors my. Geniet gerus die eindresultaat. #Inspiring #Afrikaans #Hooikoors #KomOnsKuier #Inspirasie #Music

Show more...
11 months ago
5 minutes 50 seconds

Kom ons kuier
En die Wenner is …

Die wenner van ons#SongStarter kompetisie 2024 word deur Jacques Arendt aangewys. Die persoon ontvang “backtracks/ateljeetyd ter waarde van R3,500. #Afrikaans #AfrikaanseMusiek #LuisterAfrikaans #AfrikaansePotgooi #Kompetisie #BackingTracks #Beats #SongWriting #KomOnsKuier

Show more...
11 months ago
3 minutes 53 seconds

Kom ons kuier
Die aap is uit die mou

Met verskeie toekennings vir sy uiteenlopende bydraes tot die musiekbedryf in Suid-Afrika, was hierdie persoon ‘n logiese keuse om as beoordelaar vir ons “Song Starter” kompetisie op te tree. Ontmoet hom gerus deur na die potgooi te luister. Jy is ook welkom om by ons WhatsApp groep aan te sluit deur op die volgende skakel te kliek:


https://chat.whatsapp.com/IFSJSUuv5iA7ELIYPapXtA

#BackingTracks #SongStarter #KomOnsKuier #Afrikaans #AfrikaanseMusiek #Kompetisie

Show more...
11 months ago
9 minutes 16 seconds

Kom ons kuier
Kom ons Braai!

Die afgelope paar weke eis nogal sy tol by ons, en om gemoedere te lig het ons gesin sommer ‘n eenvoudige braai gehou. Hierdie episode is ryk aan klank.


#Braai #Afrikaans #AfrikaansePotgooi #KomOnsKuier #Naweek

Show more...
11 months ago
8 minutes 34 seconds

Kom ons kuier
Die Nut van ‘n Muskiet

Bedags is dit skuldeisers en oproepsentrums, en snags muskiete. Maar, teister sal jy geteister word. Ongelooflik soos dit mag klink, is hierdie “arme, weerlose, klein” goggatjies blykbaar van waarde …


#Afrikaans #AfrikaansePotgooi #Muskiet #Insomnea #KomOnsKuier

Show more...
11 months ago
4 minutes 36 seconds

Kom ons kuier
Kerssang Vibes

‘n Paar hoogtepunte uit die Kerssangdiens wat ons Sondag, 17 November op Robertson bygewoon het. Luister gerus met oorfone, of oor ‘n goeie klanksisteem, en geniet dit saam met my. 3 Kore, die Drostdy-koperblaasorkes, ‘n klein ensemble, ‘n kerkorrel, en ‘n stampvol gemeente wat uit volle bors sing, sorg vir ‘n paar knop-in-die-keel oomblikke.#Christmas #ChristmasMusic #Afrikaans #AfrikaansePotgooi #KomOnsKuier #BrassBand


Show more...
11 months ago
7 minutes 9 seconds

Kom ons kuier
Musiek; Treine; Donker sjokolade; Krieket; Reis; Kos; Interessante mense en plekke; Memories; Nuus; Ens. ens. ens.