Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Business
Society & Culture
Health & Fitness
Sports
Technology
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Podjoint Logo
US
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts125/v4/7b/5b/fb/7b5bfb56-82d9-abbd-f868-8f6d2f86dbe9/mza_10639464562789228235.jpg/600x600bb.jpg
Die ekonomie minuut
Waldo Krugell
2047 episodes
13 hours ago
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.
Show more...
Business
RSS
All content for Die ekonomie minuut is the property of Waldo Krugell and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.
Show more...
Business
Episodes (20/2047)
Die ekonomie minuut
Om van die FATF se Gryslys af te kom is goeie nuus

As jy moet soekvir ʼn rede om positief te wees is daar een goeie stukkie ekonomiese nuus wat kan help. Suid-Afrika is toe van die FATF se Gryslys verwyder.

Show more...
6 days ago
1 minute 38 seconds

Die ekonomie minuut
Inflasie en die repokoers

Statistieke Suid-Afrika het gister die nuuste inflasiekoerssyfer aangekondig en dit het effens gestyg vanaf 3,3% in Augustus to 3,4% in September. Hier en daar sê iemand dit is ʼn groot terugslag vir Novembermaand se repokoers besluit, maar ekis nie so seker nie.

Show more...
1 week ago
2 minutes 33 seconds

Die ekonomie minuut
Die impak van Trump tariewe op die VSA

Dit is ses maande na die aankondiging van President Trump se wederkerige tariewe op “Liberation Day” en die impak op die ekonomie van die VSA is nie naastenby so groot as watekonome verwag het nie.

Show more...
1 week ago
1 minute 45 seconds

Die ekonomie minuut
Bestee jou geld op ervarings

Van die eerste dinge wat ʼn persoonlike finansies self-help boek sê is begroot en spaar. Daarna herinner dit jou aan die sogenaamde hedoniese trapmeul. Dat die nut en vreugdewat ons kry uit die verbruik van goedere, soos die nuwe iPhone of Prado nie so lank hou soos die vreugde van ervarings nie. The Economist het hierdie week ʼn interessante artikel wat presies dit wys.

Show more...
2 weeks ago
1 minute 30 seconds

Die ekonomie minuut
Die 10-punt plan

As jy gewonder het hoekom jy nie veel van die ANC se nuwe 01-punt ekonomie plan hoor nie, is dit omdat dit nie veel van ʼn plan is nie. Dit sê hoofsaaklik dat die regering van die dinge wat hulle al lankal mee besig is vinniger en beter gaan probeer doen, maar nie regtig hoe nie.

Show more...
2 weeks ago
1 minute 50 seconds

Die ekonomie minuut
Goud bulle hardloop

Ek wou eers praat oor die ANC se nuwe 10-punt ekonomiese plan, maar dit kan wag, want die goudprys het hierdie week deur die $4000 per fyn ons vlak gebreek.

Show more...
3 weeks ago
2 minutes 2 seconds

Die ekonomie minuut
Aanwysers en die "second China shock"

Ekonome is besig om hoë-frekwensie aanwysers van hoe dit met die ekonomie gaan, fyn dop te hou. In die derdekwartaal het sakevertroue en verbruikersvertroue indekse gedaal. September se aankopebestuurdersindeksdata en voertuigverkope het almal verras.

Show more...
4 weeks ago
1 minute 48 seconds

Die ekonomie minuut
Swakker verbruikersvertroue is kommerwekkend

Verbuikersvertroue het verswak in die eerste kwartaal, verbeter in die tweede kwartaal en toe weer effens afgeneem in die derde kwartaal. Dit is in negatiewe terrein op -13 punteen ver onder die langtermyn gemiddeld.

Show more...
1 month ago
1 minute 31 seconds

Die ekonomie minuut
Die markte is steeds nie die ekonomie nie

Die goudprys mik vir $3800, die rand-dollar wisselkoers verhandel rondom R17,30 en die JSE stel rekord hoogtepunte op, maar opnamedata wys 'n ander storie.

Show more...
1 month ago
3 minutes 22 seconds

Die ekonomie minuut
Die repokoers bly onveranderd

Die Reserwebank se Monetêre beleidskomitee het gister die repokoers onveranderd gelaat op 7%. Daar was ʼn aantal aanwysers wat my en ander ontleders laat dink het dat hulledalk met 25 basispunte sou sny, maar dit het nie gebeur nie. Die verduidelik in hulle verklaring is nogals ingewikkeld.

Show more...
1 month ago
3 minutes 23 seconds

Die ekonomie minuut
BBP groei

Die Minuut is terug op die lug na ‘n lekker lang ruskans en vandag wil ek graag praat oor die BBP syfers wat die afgelope week bekend gemaak is.

Show more...
1 month ago
2 minutes 7 seconds

Die ekonomie minuut
Hoeveel ondersteuning gee die uitvoer-ondersteuningspakket?

Een week na daardie 30% tarief ingestel is op Suid-Afrikaanse uitvoer na die VSA bly die storie in die nuus. Daar is berigte oor die sogenaamde hulppakket en oor maatskappye wat in die handelsoorlog spervuur beland, wat my laat wonder of hulle sinvol gehelp kan word.

Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics

* Let wel, die Minuut vat 'n kort vakansie en sal weer op die lug wees in September.


Show more...
2 months ago
3 minutes 13 seconds

Die ekonomie minuut
Aanwysers, die nasionale dialoog en die informele sektor

Daar was die afgelope week ʼn mengsel van ekonomiese nuus om dop te hou. ABSA en die Buro seaankopebestuurdersindeks vir Juliemaand staan net bo die neutrale punt op 50.8 punte. Dit lyk of binnelandse en internasionale vraag sterker was in Julie en nuwe verkope het toegeneem. Daar is steeds heelwat onsekerheid watvervaardigers bekommerd het die vooruitsigte vir besigheidsaktiwiteit oor die volgende ses maande het verswak. S&P Global se indeks, wat ook dienstebedrywe insluit staan op 50,3 punte.ook ondersteun deur binnelandsevraag.

Show more...
2 months ago
2 minutes 33 seconds

Die ekonomie minuut
Wat gaan aan dat hier niks aangaan nie? Amerikaanse ekonomie uitgawe

Die ou sê-ding is dat as Amerika nies kry die wêreld verkoue en op die oomblik is dit moeilik om te diagnoseer wat met Amerika aangaan. In hierdie episode wil ek graag praatoor hulle ekonomiese groeikoers, werkskepping, en inflasie. Dit alles is belangrik vir rentekoerse daar en hier.

Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.

Show more...
2 months ago
3 minutes 29 seconds

Die ekonomie minuut
Beleidskoördinasie is nodig

Die afgelope week is gekenmerk deur hoë vlakke van beleidsonsekerheid. Op die ou einde is President Trump se 30% tarief op Suid-Afrikaanse uitvoer na die VSA met ʼn weekuitgestel en die Monetêre beleiskomitee het die repokoers met 25 basispunte gesny.

Die meer interessante nuus is dat die Reserwebank saammet verlede week se repokoers-verlaging ook aangekondig het dat toekomstige beleidskomitee besluite oor die repokoers geanker gaan word aan ʼn inflasiemikpuntvan 3%.

Show more...
3 months ago
2 minutes 39 seconds

Die ekonomie minuut
Jy kan nie sê dit is vegetariese wors nie

Met die Monetêrebeleidskomitee nog aan die vergader en President Trump se tarief nog in die lug ten tye van my opname het ek gedink om eers iets anders te gesels. Ditgaan oor die regulering van plant-gebasseerde vleis alternatiewe.

Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.

Show more...
3 months ago
2 minutes 29 seconds

Die ekonomie minuut
Tariewe, die repo, en Juliemaand data

President Trump se 30% tarief is oppad soos ʼn vragtrein (ok, dalk nie een in Suid-Afrika nie) en ekonome raai oor wat die repokoers besluit gaan wees. Daar is ook aankopebestuurdersindeksdata en nuwe voertuigverkopesyfers die week. Hier is ʼn kort opsomming van die ekonomiese nuus.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

Show more...
3 months ago
2 minutes 38 seconds

Die ekonomie minuut
Inflasie en die repokoersbesluit

Statistieke Suid-Afrika het die week Juniemaand se VPI inflasiesyfer bekend gemaak en die inflasiekoers het gestyg vanaf 2,8% tot 3%. Die belangrikste drywer was hoërvoedselpryse en laer jaar-op-jaar brandstofpryse het die styging help teenwerk. Die inflasiekoers is veilig onder die middelpunt van die Reserwebank se teikenband en markte verwag nog een 25 basispunte verlaging van die repokoershierdie jaar. Maar gaan dit by volgende Donderdag se vergadering gebeur?

Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.

Show more...
3 months ago
3 minutes 41 seconds

Die ekonomie minuut
Sjina, "knuckleheads", inflasie, en die Begroting

Daar is internasionale ekonomiese aanwysers en plaaslike politieke nuus wat die vooruitsigte vir die Suid-Afrikaanse ekonomie beïnvloed. Hier is van die belangrikste hoogtepunte.

Hierdie episodeword ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

Show more...
3 months ago
5 minutes 22 seconds

Die ekonomie minuut
Die TACO hipotese is dalk al wat nons nou kan red

Met die dat dit lyk of Msibisi Jonas nie ons saak in die VSA beredder nie, is ons enigste hoop die TACO hipotese.

Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics

Show more...
3 months ago
2 minutes 28 seconds

Die ekonomie minuut
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.