Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
Health & Fitness
Technology
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
Loading...
0:00 / 0:00
Podjoint Logo
US
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts114/v4/0c/09/73/0c097399-64f4-39c1-1d2d-5141e3cf96ca/mza_2779637452655083455.jpg/600x600bb.jpg
Afrikaans Vandag met Annemie
Annemie Ress
436 episodes
5 days ago
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213
Show more...
Society & Culture
RSS
All content for Afrikaans Vandag met Annemie is the property of Annemie Ress and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213
Show more...
Society & Culture
Episodes (20/436)
Afrikaans Vandag met Annemie
Gee vir my daai Huisgenoot, Sarie of Rooi Rose!

'n Kort stukkie oor Afrikaanse tydskrifte

Show more...
2 months ago
9 minutes 13 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Antjie, Pyrex en Toegangklikheid

Uiteindelik kuier Stefan, Carien en ek weer saam

Show more...
2 months ago
18 minutes 26 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Van Griet en Griekwa Afrikaans

Ek het Griet weer gelees en leer ook bietjie oor Griekwa Afrikaans

Show more...
3 months ago
12 minutes 38 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Pretoria, Pretoria - was Eugene Marais so lank terug gebore

Stefan lees lekker voor vir ons oor die oude dae

Show more...
3 months ago
18 minutes 27 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Vroeg ogend refleksies, nostalgie en duiwe

Carien se vroeg ogend gedagtes

Show more...
3 months ago
6 minutes 9 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Skurwejantjies, waterpokkies, lekker luister

Stefan lees weer vir ons voor - dit was te lank sedert die laatste keer!

Show more...
3 months ago
30 minutes 8 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Jou oom in die meubel ...

Stefan en ek kuier lekker op 'n koue winters en warm someraand!

Show more...
4 months ago
22 minutes 23 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Saamwees of vervreemd?

Ek dink bietjie na oor 'n interessante artikel in die Taalgenoot, Somer 2025.

Show more...
4 months ago
10 minutes 37 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Afrikaans 100 en Vry, wel Piesangs ook!

Luister hoe ons oor Afrikaans se 100 jaar as amptelike taal en nog meer praat - woorde meestal

Show more...
6 months ago
20 minutes 17 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Van Valiant Swart en Padstalletjies

Kom luister bietjie waaroor ek en Carola gesels :)

Show more...
6 months ago
17 minutes 53 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Van gatvol tot kif

Weet jy die woorde is in die Oxford Dictionary?

Show more...
7 months ago
13 minutes 47 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Ons eerste kort video - kyk bietjie!

Sal ons dalk bietjie meer videos doen?


Show more...
7 months ago
4 minutes 51 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Hoe relatief is ouderdom? 40 is 30, 30 is 20 en so aan...

Stefan en ek wonder of ons pumas en pupas regtig vroeer our was!

Show more...
7 months ago
15 minutes 9 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
7 Spykers ... oor alles en nog wat

Natashe en ek gesels oor die jaar sover en nog ander dinge!

Show more...
7 months ago
22 minutes 59 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Veels geluk liewe ...

Stefan, Carien en ek gesels oor over word en verjaar

Show more...
8 months ago
15 minutes 42 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Arabiese Afrikaans en Engele

Kom blaai deur die Taalgenoot (ATKV Somer 2025) saam met my.

Show more...
8 months ago
13 minutes 30 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Speel speel - wat speel jy?

Carien en ek gesels bordspeletjies

Show more...
8 months ago
16 minutes 45 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Van Koeroeklip en Kraaines

Kom kuier in Namakwaland saam met my en Stefan

Show more...
8 months ago
15 minutes 52 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
K*ts - haai nee man!

Ons gesels oor ons eerste skooldae - Carien ek en Stefan

Show more...
9 months ago
17 minutes 55 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
OuJaar, Nuwe Jaar, Pasteie en Portugal - Hallo 2025!

Kom kuier saam met my en Natashe!

Show more...
10 months ago
19 minutes 24 seconds

Afrikaans Vandag met Annemie
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213