
Belastingpligtiges wat inligting aan SARS lewer in die loop van ‘n dispuut is dikwels angstig om terugvoer te ontvang. In hierdie episode gesels ek oor sommige van die tydslyne hiervoor waarvoor die wetgewing voorsiening maak.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!