
Die BTW Wet bevat spesifieke bepalings wat handel met agente. In hierdie episode gesels ek oor sommige van die kern bepalings wat van toepassing is op agentskap verhoudings.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!