
SARS het onlangs ‘n spesialis segment geskep wat focus op ‘influencers’. In hierdie episode deel ek ‘n paar gedagtes rondom belastingoorwegings wat hierdie kategorie belastingbetalers moontlik oor moet dink.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!