
Indien ‘n belastingpligtige ontevrede is met sekere besluite of ‘n aanslag, kan hulle beswaar daarteen aanteken. In hierdie episode gesels ek oor ‘n onlangse saak waar die belastinghof oorweeg het of die redes wat SARS verskaf het genoegsaam was.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!