
Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Die voorstelle het sluit o.a. gehandel met artikel 8E en hoe kollektiewe beleggingskemas se opbrengste belas word. In hierdie episode gesels ek oor die ontwikkelinge rondom die artikel 8E voorstelle asook die voorgestelde veranderinge aan die opbrengste uit kollektiewe beleggingskemas.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!