
Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Dievoorstelle sluit o.a. ‘n voorstel is rondom artikel 20A, wat handel met die omheining van verliese uit sekere verdagte bedrywe. In hierdie episode gesels ek oor die voorgestelde verander en deel van my aanvanklike gedagtes daarrondom.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!