
Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Een van die wesenlike voorstelle hou verband met artikel 8E, wat betrekking het op hibriede ekwiteitsinstrumente. In hierdie episode gesels ek oor die voorgestelde verander en deel van my aanvanklike gedagtes daarrondom.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!