
Ek kry dikwels die vraag of ‘n persoon wat opgehou het om ‘n Suid-Afrikaanse inwoner te wees steeds belastingmoet betaal en opgawes indien in Suid-Afrika. Hierdie vraag gaan terug na die fundamentele beginsels oor hoe inwoners en nie-inwoners in Suid-Afrika belas word. In hierdie episode gesels ek breedweg oor die belasting van nie-inwoners.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!