
Denkbeeldige insetbelasting is nie ‘n nuwe konsep in die BTW Wet nie. Daar is egter steeds dikwels onsekerheid hieroor. In hierdie episode gesels ek oor sommige beginsels rakendedenkbeeldige insetbelasting.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is noghulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!