
BTW inset-toedeling is dikwels ‘n komplekse aangeleentheid vir entiteite wat beide belasbare en nie-belasbare lewerings maak. In hierdie episode gesels ek kortliks oor sleutel konsepte en oorwegings wanneer dit by BTW toedeling kom.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!