Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
Fiction
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts115/v4/f2/5a/86/f25a8690-85e9-c29d-3bd6-88292c77b6fe/mza_7284477584604852909.jpg/600x600bb.jpg
Spaarwiel die Podcast
Eduan Kruger
43 episodes
1 day ago
Interaktiewe platform waar ons sonder skaamte idees oor 'Persoonlike Finansies' en 'Finansiële Onafhanklikheid (FO)' uitlig en uitruil! Ons praat oor: uitgawes, skuld, inkomste, passiewe inkomste, ‘side hustles’, beleggings, saamgestelde rente spaarplanne, belasting, pensioen...en en en! Spaarwiel is nie ‘n "anti-werk" platform nie! Ook nie ‘n platform wat enigiemand spesifiek aanmoedig om vroeër af te tree nie! Inteendeel Spaarwiel se visie is om FO in konteks te plaas vir ons almal! Sodat almal ons meer tyd kan spandeer saam mense wie ons liefhet en aan dinge waarvoor ons ‘n passie het!
Show more...
Investing
Business
RSS
All content for Spaarwiel die Podcast is the property of Eduan Kruger and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Interaktiewe platform waar ons sonder skaamte idees oor 'Persoonlike Finansies' en 'Finansiële Onafhanklikheid (FO)' uitlig en uitruil! Ons praat oor: uitgawes, skuld, inkomste, passiewe inkomste, ‘side hustles’, beleggings, saamgestelde rente spaarplanne, belasting, pensioen...en en en! Spaarwiel is nie ‘n "anti-werk" platform nie! Ook nie ‘n platform wat enigiemand spesifiek aanmoedig om vroeër af te tree nie! Inteendeel Spaarwiel se visie is om FO in konteks te plaas vir ons almal! Sodat almal ons meer tyd kan spandeer saam mense wie ons liefhet en aan dinge waarvoor ons ‘n passie het!
Show more...
Investing
Business
https://d3t3ozftmdmh3i.cloudfront.net/production/podcast_uploaded_nologo/18394765/18394765-1633339112492-a802244c9033e.jpg
028. Die waarde van 'n nuwe 'R10 per dag gewoonte'
Spaarwiel die Podcast
13 minutes 22 seconds
2 years ago
028. Die waarde van 'n nuwe 'R10 per dag gewoonte'

Gewoontes is soos bome. 'n Klein boom wat jy gister geplant het kan jy sonder teveel moeite vandag uit die grond pluk. Maar 'n wilger wat al jare langs die water staan sal geen man op die aarde sommer net kan uitpluk nie.

"We overestimate what we can do in a day, but underestimate what we can do in a year".. wat nog van 20 jaar?!

In die episode staan ek nie te lank stil by negatiewe 'geld verwante' gewoontes nie. Ook nie hoe om te stop met van die negatiewe gewoontes sodat mens meer geld kan spaar nie.

Ek wil eerder 'n voorstel maak waar ons 'n nuwe gesonde en volhoubare 'R10 per dag gewoonte' in ons daaglikse lewe begin.

  • Belê/spaar R300 per maand meer elke maand as wat jy nou doen (R10 per dag).
  • Sit die geld aan die begin van die maand reeds weg (of belê dit saam jou huidige beleggings).
  • Maak daarna seker dat jy elke dag erens in jou daaglikse lewe R10 spaar, sodat jou nuwe lewenskoste outomaties R10 per dag goedkoper is.
  • Hoe jy jou R10 spaar hang van jouself af.

Jy kan na 20 jaar tot R250 000 ophoop (afhangend van die opbrengs-% op jou spaar-/beleggingsportefeulje)