All content for So stuur Ek julle is the property of Radio Pulpit and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Skakel in vir getuienisse deur sendelinge en mobiliseerders wat luisteraars aanroep om die Sendingbeweging regoor die wêreld te ondersteun.
Cassie Carstens gesels oor The World Needs a Father
So stuur Ek julle
27 minutes 36 seconds
2 years ago
Cassie Carstens gesels oor The World Needs a Father
Die wêreld is vol van mense wat nooit die voorreg gehad het om in 'n gelukkige huisgesin groot te word nie. Ons ontdek ons identiteit in ons huisgesin. Elkeen van ons het nodig om regtig te verstaan hoe ons veilig en gelukkig in ons gesin ons identiteit kan ontwikkel. Die kursus The World Needs a Father is gratis en kan in jou gemeente en organisasie aangebied word. Skryf na: https://twnaf.com
So stuur Ek julle
Skakel in vir getuienisse deur sendelinge en mobiliseerders wat luisteraars aanroep om die Sendingbeweging regoor die wêreld te ondersteun.