Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.
Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.
All content for Podlitiek is the property of Podmedia and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.
Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.
Ep. 280 - Malema se sanksies, singery en skietery.
Podlitiek
24 minutes
3 weeks ago
Ep. 280 - Malema se sanksies, singery en skietery.
In hierdie episode gesels Ernst en Louis oor drie kwessies wat met die EFF se CIC (Convicted in court) Julius Malema te doen het:
1. Die sing van Kill the Boer op die Puk-kampus. Podlitiek verduidelik waarom dit 'n groter probleem is as Kill the Boer gesing word in die leerruimte van Afrikaanse studente as net in 'n stadion by 'n EFF saamtrek. 2. Malema wat skuldig bevind is aan verskeie aanklagte wat verband hou met die onverantwoordelike hantering van 'n vuurwapen. 3. Malema se dossier wat oorhandig is aan verskeie hooggeplaastes in die VSA.
Die Podlitiek-span bestaan uit: Louis Boshoff Ernst van Zyl Arno Roodt