Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.
Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.
All content for Podlitiek is the property of Podmedia and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.
Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.
In die tweede onderhoud van ons 2025 onderhoudreeks gesels Louismet Prof Oppel Greeff. 'n Man met 'n indrukwekkende CV en 'n passie vir medisyneontwikkeling en vir Afrikaans.
Hoe is die Afrikaanse geneeskundige vaktaal ontwikkel? Wat is die moontlikheid dat ons weer dokters in Afrikaans sal oplei? Hoekom is dit die moeite werd om in Afrikaans te studeer al is dit soms meer moeite?
Podlitiek word aangebied deur: Arno Roodt Louis Boshoff Ernst van Zyl
Podlitiek