Ek het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason te gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laas by haar en het besluit om by haar in te check vir ‘n chat oor geestesgesondheid oor die algemeen. Hierdie was lekker!As jy kinders het. Luister hier!As jy haar wil gaan sien of meer inligting soek, stuur ‘n whatssap of kontak haar kantoor (Peet) op 084 015-1476 of 012 342 2565Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan j...
All content for Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer is the property of Rikus de Beer and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Ek het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason te gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laas by haar en het besluit om by haar in te check vir ‘n chat oor geestesgesondheid oor die algemeen. Hierdie was lekker!As jy kinders het. Luister hier!As jy haar wil gaan sien of meer inligting soek, stuur ‘n whatssap of kontak haar kantoor (Peet) op 084 015-1476 of 012 342 2565Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan j...
Loufi se musiek steek graag sy kop uit as die partytjie se gees loop! Na hierdie onderhoud gaan mense anders na sy lirieke en musiek kyk.Loufi en Rhuwaal deel in hierdie episode hulle verlede en foute asook hulle oorwinnings. Hulle hou nie terug nie - hierdie was intense, eerlik en oop. ‘n Bewys dat daar persoonlike versoening en groei is, as jy met jouself eerlik is en jou foute erken. Dit is al hoe n mens kan leer en groei. Dankie vir die gesprek manne - dit was n voorreg.Op ’n ernstige noo...
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer