Ek het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason te gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laas by haar en het besluit om by haar in te check vir ‘n chat oor geestesgesondheid oor die algemeen. Hierdie was lekker!As jy kinders het. Luister hier!As jy haar wil gaan sien of meer inligting soek, stuur ‘n whatssap of kontak haar kantoor (Peet) op 084 015-1476 of 012 342 2565Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan j...
All content for Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer is the property of Rikus de Beer and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Ek het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason te gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laas by haar en het besluit om by haar in te check vir ‘n chat oor geestesgesondheid oor die algemeen. Hierdie was lekker!As jy kinders het. Luister hier!As jy haar wil gaan sien of meer inligting soek, stuur ‘n whatssap of kontak haar kantoor (Peet) op 084 015-1476 of 012 342 2565Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan j...
John-Laffnie de Jager het ‘n indrukwekkende CV! Pro tenniesspeler, afrigter, en life coach, ‘n term wat mens baie sien, maar JL se storie is anders! Sy storie gee hom kredietwaardigheid en enige mens sal baat deur tyd met hierdie man te spandeer!! Vat jou tyd en luister hierna, dis petrol vir die jaar!Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media g...
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer