Ek het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason te gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laas by haar en het besluit om by haar in te check vir ‘n chat oor geestesgesondheid oor die algemeen. Hierdie was lekker!As jy kinders het. Luister hier!As jy haar wil gaan sien of meer inligting soek, stuur ‘n whatssap of kontak haar kantoor (Peet) op 084 015-1476 of 012 342 2565Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan j...
All content for Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer is the property of Rikus de Beer and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Ek het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason te gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laas by haar en het besluit om by haar in te check vir ‘n chat oor geestesgesondheid oor die algemeen. Hierdie was lekker!As jy kinders het. Luister hier!As jy haar wil gaan sien of meer inligting soek, stuur ‘n whatssap of kontak haar kantoor (Peet) op 084 015-1476 of 012 342 2565Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan j...
Vandat ek hom die eerste keer gesien het is ek ‘n fan van Cameron, hy is jonk, humble en 'n fighter in die ware sin van die woord, maar hy is ook baie volwasse en berekend. As dit nie vir sy ore was nie sou mens dink hy is maar net nog ‘n jong laaitie wat sy weg in die lewe probeer vind, maar hy het ‘n visie en sy planne is agtermekaar en hy sal vir jou sweeties gee!Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die g...
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer