Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
Fiction
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts128/v4/26/d4/6f/26d46f30-91f8-e4c8-a62f-4612db0a5199/mza_8910466752608081226.jpg/600x600bb.jpg
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
120 episodes
5 days ago
Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.
Show more...
Society & Culture
RSS
All content for NARRATIEF MET BOUWER BOSCH is the property of NARRATIEF MET BOUWER BOSCH and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.
Show more...
Society & Culture
https://d3t3ozftmdmh3i.cloudfront.net/staging/podcast_uploaded_episode/42060735/42060735-1753781054311-6128ce4dddcf3.jpg
EPISODE 118: CARINE ROUS (AKTRISE)
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
1 hour 30 minutes 21 seconds
3 months ago
EPISODE 118: CARINE ROUS (AKTRISE)

Carine Rous kom kuier op die show en ons gesels oor haar ongelooflike diverse loopbaan. Ek het vir Carine ontmoet op die stel van "Thys & Trix" maar min geweet oor haar agtergrond en ongelooflike CV as dit kom by produksies waarby sy betrokke was. Dit is 'n massiewe kuns om komiese en dramatiese rolle te kan vertolk en Carine het 'n manier om albei daai vir sesse te slaan.

Ek en sy het pas klaar gemaak met 'n 19 dag shoot vir 'n Netflix komedie so dit was lieflik om net te kon terugsit en gesels sonder om te worry oor ons lyne en of ons die regte besluite maak as ons karakters nie.


Jy kan vir Carine gaan volg op sosiale media by @Carine.Rous


Dankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het.  Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.