Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
Fiction
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts128/v4/26/d4/6f/26d46f30-91f8-e4c8-a62f-4612db0a5199/mza_8910466752608081226.jpg/600x600bb.jpg
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
120 episodes
5 days ago
Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.
Show more...
Society & Culture
RSS
All content for NARRATIEF MET BOUWER BOSCH is the property of NARRATIEF MET BOUWER BOSCH and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.
Show more...
Society & Culture
https://d3t3ozftmdmh3i.cloudfront.net/staging/podcast_uploaded_episode/42060735/42060735-1750277752324-e39ca853f607f.jpg
EPISODE 115: ANEL ALEXANDER (AKTRISE & VERVAARDIGER)
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
1 hour 2 minutes 44 seconds
4 months ago
EPISODE 115: ANEL ALEXANDER (AKTRISE & VERVAARDIGER)

Anel Alexander kom kuier op die show en ons het lekker gesels oor haar Semi Soet franchise wat nou uitgebrei het na 'n teaterproduksie toe en ook dat die opvolg film "Semi-Soeter" die eerste Afrikaanse rolprent is wat Netflix vervaardig het. Anel ken van sukses maar sy ken ook van hartseer en ons het bietjie gesels oor die afsterwe van haar ongelooflike man James Alexander 'n paar jaar terug. Die gesprek was alles en meer wat ek gehoop het dit gaan wees. Pret, insiggewend, weerloos en hoopvol!


As jy van die episode hou stuur hom gerus aan vir jou vriende en familie!


Dankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het.  Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.