Oom Albert Einstein het gese: “Die wereld soos ons dit gemaak het is n prosess van ons denke. Dit kan nie verander word sonder n verandering in ons denke nie”.
Met My Neus in Jou Besigheid neem Dr. Coléne Hind jou op ’n reis deur die denke en stories van entrepreneurs van alle vorms en groottes. Ontdek waardevolle insigte, unieke perspektiewe, en praktiese wenke om jou eie entrepreneuriese tog te inspireer.
Druk jou neus in die wêreld van denkers!
All content for My Neus in jou Besigheid is the property of Afrikaans.Radio and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Oom Albert Einstein het gese: “Die wereld soos ons dit gemaak het is n prosess van ons denke. Dit kan nie verander word sonder n verandering in ons denke nie”.
Met My Neus in Jou Besigheid neem Dr. Coléne Hind jou op ’n reis deur die denke en stories van entrepreneurs van alle vorms en groottes. Ontdek waardevolle insigte, unieke perspektiewe, en praktiese wenke om jou eie entrepreneuriese tog te inspireer.
Druk jou neus in die wêreld van denkers!
Van die army tot casino uitsmyter tot kaptein in die sakewereld van hotel en gasvryheidbestuur. Herman Swart het meer as 30 jaar ervaring in bestuur en innovasisie in elke askep van dié komplekse en riskante besigheid.
Herman is tans die Algemene Bestuurder van Sun International se gesogde Maslow hotel in Sandton in Johannesburg. Herman deel met Coléne vele interessante insigte en stories. Hy pak daaglike probleme in n pragmatiese en innoverende wyse aan, sonder nonsens, en dan gaan hy huistoe en skryf n gedig daaroor!
Herman “strike” die perfekte balans tussen oopkop en hardekop!
My Neus in jou Besigheid