Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
TV & Film
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts211/v4/77/ec/9b/77ec9b3b-4ceb-9691-c7f4-bdcfa0b95c23/mza_7628482043145584946.jpg/600x600bb.jpg
My Neus in jou Besigheid
Afrikaans.Radio
5 episodes
2 months ago
Oom Albert Einstein het gese: “Die wereld soos ons dit gemaak het is n prosess van ons denke. Dit kan nie verander word sonder n verandering in ons denke nie”. Met My Neus in Jou Besigheid neem Dr. Coléne Hind jou op ’n reis deur die denke en stories van entrepreneurs van alle vorms en groottes. Ontdek waardevolle insigte, unieke perspektiewe, en praktiese wenke om jou eie entrepreneuriese tog te inspireer. Druk jou neus in die wêreld van denkers!
Show more...
Business
Education
RSS
All content for My Neus in jou Besigheid is the property of Afrikaans.Radio and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Oom Albert Einstein het gese: “Die wereld soos ons dit gemaak het is n prosess van ons denke. Dit kan nie verander word sonder n verandering in ons denke nie”. Met My Neus in Jou Besigheid neem Dr. Coléne Hind jou op ’n reis deur die denke en stories van entrepreneurs van alle vorms en groottes. Ontdek waardevolle insigte, unieke perspektiewe, en praktiese wenke om jou eie entrepreneuriese tog te inspireer. Druk jou neus in die wêreld van denkers!
Show more...
Business
Education
Episodes (5/5)
My Neus in jou Besigheid
Robert Wilke
In my Neus in jou Besigheid gesels Colene met een van Travel with Flair (TWF) se stigterslede, Robert Wilke. As wêreldreisiger gesels hul oor familie, reis, die belangrikheid van ‘n gesonde besigheids kultuur en wat Suid-Afrika steeds “huis” maak vir die wêreldburger en boerseun van die Vrystaat en Pretoria.
Show more...
2 years ago
49 minutes 33 seconds

My Neus in jou Besigheid
Rian van Heerden
Colene gesels met Rian van Heerden oor sy skugter kinderjare tot een van die meeste bekendste gesigte op TV en stemme op Radio. Aan positiewe kompleksiteit het Rian geen te kort nie en sit daad aan elke idee en kry die beste uit elke persoon wat sy pad kruis. Rian skuif grense in die fisiese wêreld en ook in die denke van mense – you either love him or hate him!
Show more...
2 years ago
54 minutes 40 seconds

My Neus in jou Besigheid
Izak du Plessis
Colene gesels met Izak du Plessis oor sy lewensreis van regs student na dominee na sosatie sjef na toekennings bekroonde radio en TV uitsaaier. Aan kleurvolle ervarings het Izak geen tekort nie, en hy deel sy hoogte en laagtepunte met rou eerlikheid. Ons gesels ook oor die skryf van sy Boere verneuker stories, en sy “liberal turn” en hoe hy nou voel oor sy herkoms. Gooi vir jou ‘n lekker glas rooi, en kom reis saam deur die denke van die destydse “kroeg dominee”.
Show more...
2 years ago
37 minutes 32 seconds

My Neus in jou Besigheid
Dr Lonell Coetzee
Colene druk haar neus in die wolke in die gesprek met Dr Lonell Coetzee. Lonell is onder andere ‘n bekroonde lugbeheer kontroleerder of beter bekend as ‘n “air traffic controller”, helikopter vlieënier en instrukteur. Sy is gesout in vele aspekte van die besigheid van lugvaart bestuur. Daar is geen tyd vir leeglê in Lonell se dagboek nie. Haar nuutste skepping “The Henley Aeronautical Institute of Learning” bied vars loopbaan geleenthede binne die lugvaart industrie vir beide groentjie studente asook lewenslange leerders. Haar determinasie en entoesiasme is aansteeklik en sy skryf baie van haar sukses toe aan die kwaliteit van aanpasbaarheid wat sy geleer het as kind binne ʼn lugmag familie wat gereeld basis moes skuif. Een ding is verseker, Lonell se vlerke is veels te groot om ooit geknip te word. Ons gesels ook oor rolmodelle, bronne van inspirasie, kinders grootmaak en diesel enjins!
Show more...
2 years ago
36 minutes 10 seconds

My Neus in jou Besigheid
Herman Swart
Van die army tot casino uitsmyter tot kaptein in die sakewereld van hotel en gasvryheidbestuur. Herman Swart het meer as 30 jaar ervaring in bestuur en innovasisie in elke askep van dié komplekse en riskante besigheid. Herman is tans die Algemene Bestuurder van Sun International se gesogde Maslow hotel in Sandton in Johannesburg. Herman deel met Coléne vele interessante insigte en stories. Hy pak daaglike probleme in n pragmatiese en innoverende wyse aan, sonder nonsens, en dan gaan hy huistoe en skryf n gedig daaroor! Herman “strike” die perfekte balans tussen oopkop en hardekop!
Show more...
2 years ago
34 minutes 51 seconds