Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
Fiction
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts123/v4/43/e2/42/43e24267-0bca-0e0c-dda6-4f1fea97001c/mza_16488479417354038983.jpg/600x600bb.jpg
Mannetjiesvrou
Angie Gallagher, Candess Kostopoulos, Christi Kruger, Phia Smit
22 episodes
5 days ago
'n Potgooi vir die Afrikaanse lesbiër. Leer jou les.
Show more...
Sexuality
Health & Fitness
RSS
All content for Mannetjiesvrou is the property of Angie Gallagher, Candess Kostopoulos, Christi Kruger, Phia Smit and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
'n Potgooi vir die Afrikaanse lesbiër. Leer jou les.
Show more...
Sexuality
Health & Fitness
https://d3t3ozftmdmh3i.cloudfront.net/production/podcast_uploaded/6393179/6393179-1592480724781-dfb328c064aaf.jpg
Episode 9: (Homoseksuele) deuntjies en dykies
Mannetjiesvrou
40 minutes 36 seconds
5 years ago
Episode 9: (Homoseksuele) deuntjies en dykies

In episode 9 van Mannetjiesvrou neem ons jou op homoseksuele musikale vlerke. Ons gesels oor die eerste liedjies wat lesbiërgevoelens in ons laat fladder het en herroep liedere deur lette – en 'n paar ander deur mans wat ons graag ge-cover sal wil hoor deur vroue. Bly ingeskakel vir 'n kompetisie in die styl van Noot vir Noot en kyk of jy die kriptiese leidrade gouer as ons kan ontrafel.

Voeg hier liedjies by die playlist op Spotify: https://spoti.fi/3dOBiyh

Mannetjiesvrou – leer jou les.

Musiek: Scott Holmes – "Hotshot"

Mannetjiesvrou
'n Potgooi vir die Afrikaanse lesbiër. Leer jou les.