Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
News
Sports
TV & Film
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
Podjoint Logo
US
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts221/v4/b8/96/17/b8961707-9e40-c443-c19b-1e1c34e0751b/mza_11415767138231973454.jpg/600x600bb.jpg
Liewe Ouers!
Lukas de Beer
2 episodes
6 days ago
Liewe Ouers – ‘n potgooi wat die avontuur van ouerskap met bedagsaamheid, genade en nuuskierigheid aanpak. Luister na insiggewende gesprekke met kundiges en ouers oor die uitdagings, vreugdes en vrese van ouer-wees in ‘n wilde, woeste wêreld. Jou kinders sal bly wees jy het.
Show more...
Parenting
Kids & Family
RSS
All content for Liewe Ouers! is the property of Lukas de Beer and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Liewe Ouers – ‘n potgooi wat die avontuur van ouerskap met bedagsaamheid, genade en nuuskierigheid aanpak. Luister na insiggewende gesprekke met kundiges en ouers oor die uitdagings, vreugdes en vrese van ouer-wees in ‘n wilde, woeste wêreld. Jou kinders sal bly wees jy het.
Show more...
Parenting
Kids & Family
https://d3t3ozftmdmh3i.cloudfront.net/staging/podcast_uploaded_nologo/43636095/43636095-1746800593663-3c941ffe7a60d.jpg
Wat is Volwasse Ouerskap?
Liewe Ouers!
30 seconds
5 months ago
Wat is Volwasse Ouerskap?

Hier is so voorsmakie van 'n slaan-jou-wind-uit gesprek wat ek met Theo Geyser gehad het.

Die eerste episode van my nuwe potgooi LIEWE OUERS! is 23 Mei beskikbaar.

Gaan loer solank by www.lieweouers.co.za en raak deel van ’n gemeenskap van ouers wat, net soos jy, ernstig is oor ouerwees.

Deel gerus.