Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
Fiction
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts211/v4/54/ec/88/54ec88d4-9cdd-c9f5-b3f1-8b97f7b2bded/mza_865162279252985309.jpeg/600x600bb.jpg
KLETS
Afrikaans.Radio
150 episodes
1 month ago
Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm. Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam! Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander
Show more...
Society & Culture
News,
News Commentary
RSS
All content for KLETS is the property of Afrikaans.Radio and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm. Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam! Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander
Show more...
Society & Culture
News,
News Commentary
https://static.iono.fm/files/p2978/logo_1593269_20250903_083727_1400.jpg
Totsiens Neil, hallo Hannon en ’n Mouton Curro deal
KLETS
59 minutes 3 seconds
2 months ago
Totsiens Neil, hallo Hannon en ’n Mouton Curro deal
Ons sê totsiens aan Neil de Beer. 'n Vriend van die show en vegter vir Suid-Afrika. Neil was nooit bang vir ’n moeilike vraag of ’n ongemaklike waarheid nie. Hy’t gelag, ge"moer", gedebatteer en altyd hoop gebring. Hierdie episode is ons huldeblyk aan hom, die man wat ge-KLETS het soos min ander kon. Maar die lewe staan nie stil nie. By die Silwerskermfees wen Hannon en die Tannies juig. Maar die einste vasgespykerde aanhangers besluit om die gay boer van Boer Soek ’n Vrou aan te vat op socials. Curro word deur die Mouton Trust oorgeneem. ’n Paar miljarde verander van hande, en ons wonder of dit die toekoms van leer red, of net nog ’n mooi belegging is. Militêre oefeninge is weer op die agenda. Groot woorde, groot speelgoed, maar die impak vir Suid-Afrika se gewone burger is iets anders. Greta Thunberg klim weer op ’n boot, vol nuwe planne en vars vaart. Sy probeer die planeet red; ons probeer net deur die week kom.