Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
Fiction
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts211/v4/54/ec/88/54ec88d4-9cdd-c9f5-b3f1-8b97f7b2bded/mza_865162279252985309.jpeg/600x600bb.jpg
KLETS
Afrikaans.Radio
150 episodes
1 month ago
Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm. Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam! Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander
Show more...
Society & Culture
News,
News Commentary
RSS
All content for KLETS is the property of Afrikaans.Radio and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm. Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam! Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander
Show more...
Society & Culture
News,
News Commentary
https://static.iono.fm/files/p2978/logo_1578930_20250723_080645_1400.jpg
Kiss cams, cronies en konstabels wat hyg
KLETS
59 minutes 43 seconds
3 months ago
Kiss cams, cronies en konstabels wat hyg
In hierdie week se KLETS ruk ons die kombers van realiteit af – en wat daaronder uitkruip is ’n mengsel van korrupsie, affairs en die laaste krummels van integriteit. Die Coldplay kiss cam het dit weer gewys: ’n man is ’n bok, en ’n bok is… wel, ’n bliksem. Maar is dit net mans wat afdwaal? Colene bring die statistiek: wie cheat, hoe cheat hulle en wanneer. Matthys ontbloot dat vrouens dalk meer as net byspeler is in die drama van egskeidings. En vir almal wat nog darem getrou is - daar’s hoop (of gevaar): vrouens raak glo eers regtig lus vir buite-egtelike verhoudings in hul sestigs, en mans eers in hul sewentigs. Cheers op laat liefde en lus. Dan die global village. Dis minder “love thy neighbour” en meer “Trump laai gevaarlike migrante in Eswatini af”. Is hulle dalk volgende op die kabinetlys? Cyril se cronies is op “spesiale verlof”, Nobuhle Nkabane is ge-offer, en volgens die MK is sy die lam ter slagting. Is die MK dalk hierdie keer reg? Is dit hoekom Gauteng dalk volgende week sneeu kry? Intussen blyk dit Suid-Afrika is nog méér korrup as wat ons al vermoed het. Maar moenie vrees nie – jou groen paspoort koop jou nog toegang tot ’n paar plekke sonder visum. En moet asseblief net nie te vinnig hardloop nie… Jy wil nie soos Konstabel Mavuso en 10 ander oorgewig polisielede ná ’n lekker braai by die polisiestasie vir drie ure nog steeds sweet en hyg na hul agter ’n dief, of soos Garrny Noma hom beskryg het “blur of muscle”, aan gejaag het nie. Suid-Afrika is 'n movie, ’n riller, maar jy kan net lag. Of huil. Of altwee.