Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
Fiction
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts211/v4/54/ec/88/54ec88d4-9cdd-c9f5-b3f1-8b97f7b2bded/mza_865162279252985309.jpeg/600x600bb.jpg
KLETS
Afrikaans.Radio
150 episodes
4 weeks ago
Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm. Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam! Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander
Show more...
Society & Culture
News,
News Commentary
RSS
All content for KLETS is the property of Afrikaans.Radio and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm. Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam! Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander
Show more...
Society & Culture
News,
News Commentary
https://cdn.iono.fm/files/p2978/logo_1600461_20250924_083121_1400.jpeg
Erfenisdag KLETS: Jacques du Plessis oor identiteit en Afrikaans
KLETS
1 hour 39 minutes 10 seconds
1 month ago
Erfenisdag KLETS: Jacques du Plessis oor identiteit en Afrikaans
As jy dit lees en jy’s nog nie weggeraap nie, sorry né, maar ten minste is dit Braaidag in die Suide van Afrika. En wat beter manier om jou erfenis te vier op Erfenisdag as met ’n gesprek oor taal, identiteit en die vreemde reis van Afrikaans self? In hierdie episode KLETS ons saam met Prof Jacques du Plessis, Medeprofessor in Inligtingskunde aan die Universiteit van Wisconsin-Milwaukee, waar hy Afrikaans in die Midwest van die VSA doseer. Jacques deel sy pad van Suid-Afrika tot in die VSA, hoe dit is om Afrikaans vir Amerikaners te leer, en die verrassende emosionele verbintenisse wat mense in Amerika (en elders) met Afrikaans vorm. Van die stereotipes en persepsies, tot die rykdom en diversiteit van ons taal. Hierdie gesprek wys hoekom Afrikaans baie meer is as net “’n taal van die verlede of onderdrukking.” Ons gesels oor die diaspora van Afrikaanssprekendes, die rol van identiteit en kultuur, en hoekom nuwe woorde en kreatiewe taalgebruik ’n teken van lewe is en nie van verval nie. Jacques se projek, afrikaans.us, bied reeds ’n internasionale spilpunt vir leerders, liefhebbers en expats wat nie hul taal wil verloor nie. Wat jy in die KLETS kry, is nie net akademiese praatjies nie. Dis passie. Dis liefde. Dis ’n herinnering dat Afrikaans ’n wêreldtaal in wording is, vol stories, vol mense, vol moontlikhede. So ja, terwyl jy vanaand ’n tjoppie draai, onthou: Afrikaans leef – nie net in Pretoria of Paternoster nie, maar selfs in Milwaukee.