All content for Huisgenoot - Agter die storie is the property of Media24 Leefstyl and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
In hierdie podcast ondersoek Huisgenoot die ware lewensdramas was ons lesers laat gons.
In hierdie episode gesels Huisgenoot se nuusredakteur Hilda van Dyk met joernalis Jana van der Merwe oor Huisgenoot se dekking van die moorde van Sharnelle Hough en Marna Engelbrech in Stella in 2018, asook die hofsaak van die vermeende moordenaar Xander Bylsma.
Huisgenoot - Agter die storie
In hierdie podcast ondersoek Huisgenoot die ware lewensdramas was ons lesers laat gons.