Hier sal jy elke Sondag se erediens kan luister, waar ons die Woord van God ondersoek.
Of jy 'n aktiewe lid van die gereformeerde gemeenskap is of net nuuskierig is oor ons erediens, hierdie podcast is vir jou. Sluit gerus aan en ontdek en deel in die skatte van die God se Woord.
All content for Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste is the property of Gereformeerde Kerk Kaapstad and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Hier sal jy elke Sondag se erediens kan luister, waar ons die Woord van God ondersoek.
Of jy 'n aktiewe lid van die gereformeerde gemeenskap is of net nuuskierig is oor ons erediens, hierdie podcast is vir jou. Sluit gerus aan en ontdek en deel in die skatte van die God se Woord.
Weg met Christus-PLUS, ek wil Christus ALLEEN ken. (Fil 3)
Paulus waarsku teen mense wat Christus-PLUS verkondig en sê: "Ek wil Christus ken, sy opstandingskrag ervaar en deel wees van sy lyding, met die hoop op die opstanding" (vv 10-11).
Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste