Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
News
Sports
TV & Film
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
Podjoint Logo
US
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts221/v4/fb/6e/d6/fb6ed6da-f903-727b-bd4f-7e37d1580c50/mza_14204778319578792956.jpg/600x600bb.jpg
GeldGeheime
Voelgoed Media
10 episodes
1 day ago
Met hierdie podsending gaan Mia Kriegler, direkteur by Kruger Internasionaal, die geheime van hoe om met geld te werk vir vroue oopsluit. Alle kennis en tydlose beginsels bly 'n geheim totdat iemand dit vir jou geleer het.
Show more...
Investing
Business
RSS
All content for GeldGeheime is the property of Voelgoed Media and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Met hierdie podsending gaan Mia Kriegler, direkteur by Kruger Internasionaal, die geheime van hoe om met geld te werk vir vroue oopsluit. Alle kennis en tydlose beginsels bly 'n geheim totdat iemand dit vir jou geleer het.
Show more...
Investing
Business
https://d3t3ozftmdmh3i.cloudfront.net/staging/podcast_uploaded_nologo/43628237/43628237-1748440128413-5222219a4b245.jpg
Tien praktiese stappe om jou skuld te oorwin en skuldvry te leef [Episode 2]
GeldGeheime
11 minutes 11 seconds
4 months ago
Tien praktiese stappe om jou skuld te oorwin en skuldvry te leef [Episode 2]

Solank as wat jy skuld het, is dit feitlik onmoontlik om welvaart te begin opbou. Skuld bring ook dikwels emosionele spanning mee.

As jy werklik welvaart wil skep en ’n finansieel sorgvrye lewe wil lei, moet jy eers jou skuld afbetaal. Om skuld af te betaal, bly een van die beste beleggings wat jy kan maak!

Luister saam vir 10 praktiese stappe om jou te help om skuldvry te leef!

·       Die 1ste stap is om te weet wat jy skuld

·       Die 2de stap is om seker te maak jou begroting is op datum

·       Die 3de stap is om onnodige uitgawes te snoei

·       Die 4de stap is om jou skuld nou met ʼn doeltreffende strategie te begin afbetaal

·       Die 5de stap is om met jou krediteure te onderhandel en skuld te konsolideer

·       Die 6de stap is om enige nuwe skuld te vermy

·       Die 7de stap is om jou inkomste te vermeerder

·       Die 8ste stap is om ʼn noodfonds op te bou

·       Die 9de stap is om boek te hou van jou vordering en gemotiveerd te bly

·       Die 10de en laaste stap is om konsekwent en geduldig te bly

Kontak Mia gerus by mia@krugerinternasionaal.co.za sodat sy jou kan help om jou beleggingsdoelwitte te bereik.

MIA KRIEGLER is direkteur van Batebestuur by Kruger Internasionaal en #GeldGeheime word met trots geborg deur Kruger Internasionaal, jou reisgenoot op die pad na finansiële vryheid – https://krugerinternasionaal.co.za